Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1090 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1090 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Selfsorg-eenhede

336 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 850 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels. Die ...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 513
R1 134
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, Drakensberge

Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë. Verblyf by Otters Den Self-catering Cottages beskik oor 4 grasdakkothuise en e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan. Gaste kan tussen 3 kamers in hoofgebou of 1 van 3 houthutte in die tuin kies....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanuit die kamers en ook vanaf die stoep. Views beskik oor 2 aparte selfsorg-e...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste ve...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Drakensberge

Mama Fourie's Guest Cottages bied verblyf in Fouriesburg, 'n skilderagtige dorpie tussen die Maluti-berge en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word in 'n keuse tussen 3 volledig toegeruste selfsorg-eenhede gebied w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Gastehuis is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Ma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Drakensberge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za