Resensies van Durbanville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durbanville bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.47 uit 5 gekry volgens 228 resensies.
Lodewyk V. - 17th March 2020
staying in Durbanville
Die Plaasfees was 'n lekker ondervinding. Die Boer restaurant en teater was soos altyd, die hoogtepunt van ons besoek!
Amanda G. - 11th March 2020
staying in Durbanville
Baie wynplase in die omgewing en gerieflik naby N1 en Kaapstad.
Nathalie M. - 11th March 2020
staying in Durbanville
Rustig en stil plekkie, baie veilig.
Anna V. - 28th February 2020
staying in Durbanville
Durbanville is al Kaap, maar nog meer dorp. Selfs 'n treurige bestuurder soos ek kan my pad daar kry.
Marinus M. - 24th February 2020
staying in Durbanville
As jy 'n stil plekkie soek, maar nog steeds in die Kaap wil wees. Is dit die plek waar jy wil slaap.
Eduard S. - 18th February 2020
staying in Durbanville
Durbanville is 'n bakgat plek.
Brenda D. - 8th February 2020
staying in Durbanville
It is a clean cared for residential area with many attractions close by.
Shamiela B. - 4th February 2020
staying in Durbanville
Feels like heaven!
Leon D. - 20th January 2020
staying in Durbanville
Gerieflik vir sakereise.
Louise V. - 7th January 2020
staying in Durbanville
Durbanville is regtig 'n baie mooi plek, wens ek kon altyd daar bly.
Madine S. - 6th January 2020
staying in Durbanville
Goeie restaurante, wynplase en mall in die omgewing!
Murunwa N. - 6th January 2020
staying in Durbanville
Wine farms are to die for and it is a a good and relaxing place.
Cassie N. - 31st December 2019
staying in Durbanville
Ons was beïndruk met die baie skoon en netjiese omgewing. Naby restaurante en die nodige winkels. Sentraal geleë met maklike toegang tot alle roetes.
Veronica P. - 30th December 2019
staying in Durbanville
Baie sentraal geleë.
Christa B. - 27th December 2019
staying in Durbanville
Lieflike, stil area met winkels en winkelsentrums om elke draai. Dis 'n pragtige woonbuurt.
George J. - 21st December 2019
staying in Durbanville
Central location to Cape Town, Airport, Wineyards and Stellenbosch.
Alta V. - 21st December 2019
staying in Durbanville
Alle besighede is maklik bereikbaar en heerlik Afrikaans met al die assistente in besighede.
Wilma P. - 14th December 2019
staying in Durbanville
Area en uitsig wonderlik.
Hazel J. - 27th November 2019
staying in Durbanville
Aangename omgewing en infrastruktuur.
Werner V. - 26th November 2019
staying in Durbanville
Baie mooi plekkie en baie sentraal naby winkels en hospitaal.
Saskia V. - 19th November 2019
staying in Durbanville
Neat and clean and safe!
Gerhard L. - 16th November 2019
staying in Durbanville
Durbanville is net lekker.
Adri S. - 10th November 2019
staying in Durbanville
Durbanville is gerieflik geleë tussen baie oulike wynplase, naby groot winkelsentrums en tog landelik.
Asiphe A. - 29th October 2019
staying in Durbanville
Durbanville is nice.
Suzanne S. - 21st October 2019
staying in Durbanville
Alles wat mens nodig het is in Durbanville. Mooi omgewing.
David S. - 17th October 2019
staying in Durbanville
Great plek.
Natalie M. - 15th October 2019
staying in Durbanville
Far from places to do things.
Elzabé B. - 14th October 2019
staying in Durbanville
'n Rustige, landelike omgewing sonder geraas.
Juanita V. - 30th September 2019
staying in Durbanville
Baie winkels en eetplekke.
Peter B. - 29th September 2019
staying in Durbanville
Middelpunt van Kaapse Skiereiland wat dit maklik maak om enige plek met gemak te besoek.
Deon S. - 27th September 2019
staying in Durbanville
Sentraal geleë.
Lindy H. - 16th September 2019
staying in Durbanville
Baie pragtige plek.
Pat M. - 12th September 2019
staying in Durbanville
This was a business trip, but it is a very convenient spot for visiting the vineyards and within easy reach of the Cape Town area, too.
Carine S. - 29th August 2019
staying in Durbanville
Ek was al telkemale daar vir besigheid die afgelope paar jaar en dit is 'n baie goeie area, skoon, rustig en veilig.
Tertius L. - 13th August 2019
staying in Durbanville
Durbanville is goed geleë met maklike toegang tot besigheidsentrums en wynplase wat uitstekende dienste en produkte aanbied.
Delmeri C. - 13th August 2019
staying in Durbanville
Baie behulpsaam.
Bennie C. - 14th July 2019
staying in Durbanville
Pragtige omgewing van die Kaap!
Esme B. - 3rd July 2019
staying in Durbanville
Peaceful area.
Debbie T. - 29th June 2019
staying in Durbanville
Durbanville is good for travellers needing to business or medical reasons.
Pieter P. - 24th June 2019
staying in Durbanville
Baie sentraal en naby al die hoofroetes.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za