Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Elim

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Elim van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Elim

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Viljoenshof, Wes-Kaap

Inyoni Lodge is op die plaas Hebron naby Wolvengat en bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies en 'n huis wat deur 'n woud omring word. Inyoni, wat "voël" in Zoeloe beteken, bied verblyf in 'n houthuis, die T...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Hermanuspietersfontein bied gerieflike verblyf in 4 selfsorgkothuise op 'n plaas 20 km oos van Stanford aan. Dié rustige plek spog met majestueuse berge, ongerepte fynbos, bergstroompies en pragtige wingerde. Herm...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Gaste kan hulle eie Afrika-plaaservaring by Taim-Go-Loer Guest Farm, 17 km vanaf Napier geniet waar verblyf in 'n Gastekothuis, die Skuur, Uil-hut en die Orpington-hut gebied word. Tee, koffie, 1 liter melk en besk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

DeSkaap is 'n skaap- en tamatieplaas net 4 km buite Napier in die Overberg. Ons bied die ideale verblyf vir gesinne met vermaak en opvoedkundige doendinge vir die jongspan. Verblyf bestaan uit 3 eenslaapkamerkothui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier, Wes-Kaap

Das Steinhaus bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, vrystaande kothuis op 'n werkende plaas in die hartjie van die fynbos-area net buite Napier. Die kothuis is gerieflik ingerig, dis apart van die hoo...

Vanaf
R805
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Barbie Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Napier geleë is. Dis teen 'n heuwel agter die kerk in 'n stil en pragtige omgewing. Dis ook stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die oggendmarkie....

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Bergen Dam Cottage is 'n gerieflike werkerskothuis met slaapplek vir 6 gaste aan die voet van die Soetmuisberg. Die kothuis bied 'n uitsig oor die veld, dam en op die berg en is onafhanklik van die kragnetwerk. War...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

The Barn is in die pragtige dorpie, Napier, aan die voet van die Soetmuisberge in die Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë. The Barn bied selfsorgverblyf vir groepe van 6 gaste en is ideaal vir 3 paartjies. Daar ...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier, Wes-Kaap

Pascal's of Napier bied verblyf in goed ingerigte eenhede, waarvan 2 elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en 1 plek vir 4 bied. Die sakpas-enkelwoonstel het slaapplek vir 1 gas. Ons verblyf sal verseker dat jy die best...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

The Victorian Cow is is in Napier en bied 'n romantiese, luukse kothuis met kreatiewe, smaakvolle dekor. Die verblyf het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat sitare...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za