Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1021 resensies.
"Pragtige plek en natuurskoon. Nabygeleë strande maklik bekombaar."
"Great roads, beautiful mountains, lots of coffee shops, and beaches close by. The GoGeorge bus drivers are a little bit insane though!"
"George is 'n pragtige skoon dorp! Die weer is wonderlik en die uitsig van die pragtige berge laat mens werklik voel of jy met vakansie is!"
"George en die groter omgewing bied 'n pragtige en onvergeetlike natuurskoon, asook legio vermaaklikheidsgeleenthede. Dit hang natuurlik af van persoon tot persoon en waarin mens belangstel."
"Pragtige plek so tussen die woude en naby genoeg aan die see om vir 'n daguitstappie kus toe te ry. Lekker mense."
"George is die tipiese "hemel op aarde" plekkie! Mal oor die dorp! Nog nooit so 'n netjiese dorp gesien nie. Alles het gewerk!"
"It's where I was born and bred. I'm married to a Kimberlite, so I have to take my 2 children at least every 2 to 3 years and let them experience their father's hometown. Yes, George is the best, and will allways be the best."
"Ons kinders en kleinkinders woon daar in Loeriepark. Die plaasmarkies en die Aarbeiplaas is ons gereelde kuierplekke as ons George toe kom."