Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glenmore

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Glenmore van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenmore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenmore Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Munster, Glenmore

Lala Palm Lodge bied gesogte verblyf op die strand in Munster aan KwaZulu-Natal se laer Suidkus. Of jy nou 'n visserman, natuurliefhebber of avonturier is, of net wil wegbreek, Lala Palm Lodge is jou perfekte bestem...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Glenmore

Over The Horizon is 'n selfsorg-vakansiehuis in die dorpie Glenmore aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dié pragtige huis is ongeveer 800 m vanaf die gewilde Glenmore swemstrand. Die huis grens aan 'n bewoude deel e...

Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glenmore

Vernon and Sandy's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Glenmore Beach. Dié huis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf die idilliese dorpie genaamd Leisure Bay. Die huis bestaan...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Munster, Glenmore

Hierdie selfsorghuis is in 'n groenstrook in die stil kusdorpie, Munster geleë. Die huis het 'n onbelemmerde 180°-uitsig oor die see vanaf die buitenste swembad-area. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 4 k...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Munster, Glenmore

Just Another Brick In The Wall is 'n bekoorlike vakansiehuis in Munster en ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek met 'n lieflike -seeuitsig naby verskeie trekpleisters. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glenmore

Ducktree Cottage is in Glenmore aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die veilige troeteldiervriendelike juweel skuil in die majestueuse tuin met 'n geheime paadjie wat na 'n natuurlike plonspoel in 'n tropiese ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenmore

Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, KwaZulu-Natal

Kaja vir Baja is 'n vakansieplek met 2 eenhede wat slaapplek vir altesaam 6 gaste het. Die Kothuis en die Elim-eenheid is volledig ingerig en beskik oor beddegoed, kombuistoebehore, DStv, WiFi en 'n privaat tuin-are...

Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

Milkwood Lodge 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-chalet. Dis in 'n veilige kompleks teen die kus, 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster. Dié chalet bied 'n gedeeltelike see-uitsig en het ...

Vanaf
R1 572
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore Beach, Suidkus

Milkwood Lodge 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-houtchalet. Die chalet is in 'n sekuriteitskompleks op die seefront, 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster. Dié chalet bied slaapplek aan...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore Beach, Suidkus

Milkwood Lodge 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-houtchalet. Dié chalet is in 'n veilige kompleks aan die seefront, net 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster. Dié chalet het gedeeltelik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za