Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Grimbeek Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grimbeek Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 24 resensies.

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Die Ou Grimbeek Huis is iets om te beleef. Rustige atmosfeer met eksklusief klassieke musiek en 'n waterfontein. Persoonlike aandag deur die eienaar, baie smaaklike kos. Wyn is duur."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Rustige, stil woonbuurt 'n hele entjie vanaf die sakesentrum van die dorp en restaurante af, maar ook naby vulstasies en winkelsentrums vir noodsaaklike aankope."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Veilig en rustige buurt."

Grimbeek Park

Lizzies Guesthouse

"Goed geleë, rustige buurt en veilig."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Rustige en pragtige omgewing. Ek neem aan die tuin van Eden uit Bybel se tyd is hier naby."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Baie netjiese, veilige woonbuurt. Bietjie uit die middedorp, so rustig deur die nag. Sal definitief weer daar slaap."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Ideal vir stad se toerisme."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Dit is veilig en rustig. Ek kon met gemak gaan draf sonder om bang te voel."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Rustige stil area en veilig."

Grimbeek Park

Ainsley Private Accommodation

"'n Rustige area, net 'n klipgooi weg van die besige middedorp. Naby genoeg om gou iets te gaan koop, maar ver genoeg om geen stadsgeluid te hoor nie."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Baie stil buurt. Geen lawaai en daar is voëls in vroegoggend waargeneem. Sowaar 'n spog buurt."

Grimbeek Park

Ainsley Private Accommodation

"Netjies en veilige buurt. Maklik om van hier af by afsprake te kom."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Pragtige plek."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Dit is 'n rustige omgewing naby die sentrale besigheidsarea."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Rustig en veilig! Wat meer wil 'n mens hê?"

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Mooi, ou woonbuurt met groot bome en baie rustigheid en steeds baie sentraal!"

Grimbeek Park

Lizzies Guesthouse

"Die Mooirivier-winkelsentrum met verskeie eetplekke is baie naby."

Grimbeek Park

Ainsley Private Accommodation

"Pragtige boomryke area en heerlik rustig."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Pragtige, veilige en rustige buurt."

Grimbeek Park

Aandblom B&B

"Grimbeekpark is 'n woonbuurt. Ideale verblyf vir Aardklop."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Goeie en veilige omgewing. Netjies en boomryk."

Grimbeek Park

Yenfie B&B

"Lekker plek om te rus na 'n lang reis en naby winkelsentrum met eetplekke."

Grimbeek Park

Lizzies Guesthouse

"Ligging baie goed geleë en goeie area."