Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Green Point

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Green Point bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Groenpunt

Comfortable Living for a Memorable Stay

"Heerlike restaurante. Naby die see. "

Groenpunt

Villa Marina Guest House

"Wonderlike plek vir stappers en om net die natuurskoon te geniet."

Groenpunt

Villa Marina Guest House

"Good place for many activities."

Groenpunt

Altona Lodge

"As a non Capetonian, navigating the narrow and very steep streets takes getting used to. "

Groenpunt

Harbour Terrace 48

"Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, lekker eetplekke en jy kan orals stap!"

Groenpunt

Fawlty Towers Afari Lodge

"Groenpunt was 'n ongelooflike bestemming. Alles is binne stapafstand. Veiligheid bly maar 'n vraagteken. Met ons vertrek het ons gesien dat daar 'n transito rooftog was slegs 'n paar honderd meter van ons verblyf. Andersins het ons nooit onveilig gevoel nie. Dit was 'n besondere besige naweek met die tennis en was daar oral sekuriteit teenwoordig. Die mense se houding jeens besoekers was altyd verwelkomend en behulpsaam. As Suid-Afrikaner is ek uiters trots op die mense van Groenpunt en dink ek menige buitelander sou dieselfde gevoel het. "

Groenpunt

Fawlty Towers Afari Lodge

"Perfect location."

Groenpunt

206 The Odyssey

"Baie gerieflik, stapafstand vanaf die stadion."

Groenpunt

Sun & Sea Family Villa and Apartment

"It's where you want to be in Cape Town!"

Groenpunt

Uber Chic Heritage House

"It's where you should be as a tourist in Cape Town!"

Groenpunt

Afribode's Dysart Cottage

"Pragtige area, pasop egter as daar 'n sokker- of rugbywedstryd aan die gang is en die stadium kom uit, verkeer was een Sondag chaos toe ons daar was."

Groenpunt

Gordon's Guest House

"Baie nice gebied en veilig ook."

Groenpunt

Afribode's Green Point Gem

"Centrally located and close to lots of entertainment."

Groenpunt

Altona Lodge

"Veilig en pragtige natuurskoon!"

Groenpunt

Altona Lodge

"Mooi, ou omgewing, maar die strate is nou."

Groenpunt

Cascades Fresh and Lovely Views

"Mal oor Groenpunt, naby CPUT en die waterfront."

Groenpunt

Ankerview Guest House

"Groenpunt is amazing!"

Groenpunt

Harbour Terrace 14

"The area is very neat and clean."

Groenpunt

Cascades Fresh and Lovely Views

"Dis sentraal geleë en reisigers kan met lof verblyf reël in Groenpunt."

Groenpunt

Altona Lodge

"Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans."

Groenpunt

Bramber Court

"Alles is loopafstand, vriendelike mense en lekker eetplekke!"

Groenpunt

123 Ocean View Drive Studio Apartment

"Omgewing het beter dae gesien. Dis goed geleë en naby aan verskeie toeristebestemmings."

Groenpunt

Vesper Apartments

"Loved the area. Great views and close to the Waterfront."

Groenpunt

Fawlty Towers Afari Lodge

"Green Point is a beautiful place, with all amenities nearby."

Groenpunt

5 The Apartment

"Groenpunt is lewendig en al die klein winkeltjies en koffiewinkels is baie lekker!"

Groenpunt

A Sunflower Stop

"Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles! "

Groenpunt

Devonshire 209

"The Main Road in Green Point is a high traffic area most times of the day which makes it a fairly noisy area if your accommodation faces the main road."

Groenpunt

Altona Lodge

"Baie mooi, veilige omgewing en naby aan alles."

Blad
Wys 1 tot 30