Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Heilbron

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heilbron bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 18 resensies.

Heilbron

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

"Heilbron is a small rural town with basic facilities."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Ons wou graag 'n heerlike ontbyt in Heilbron gaan eet, maar sekere plekke het eers 11h00 geopen, derhalwe na Frankfort gery vir 'n ete, wat heerlik was"

Heilbron

Monti-Bello Guest House

"Soos alle klein dorpies maar: geen instandhouding van paaie. Alles gaan agteruit."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Klein dorpie wat altyd pragtig was, maar nou vuil en verwaarloos."

Heilbron

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

"Heilbron is 'n oulike toeriste-bestemming. "

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Dorp se paaie is effe gagga, maar verder is dit omliggend baie mooi en ons het heerlik 30ste verjaarsdag gehou by die golfclub."

Heilbron

Monti-Bello Guest House

"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."

Heilbron

Monti-Bello Guest House

"Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Daar is baie om te doen en sien in Heilbron, veral verwysende na geskiedkundige gebeure en plekke!"

Heilbron

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."

Heilbron

Francolin Creek

"Dit is nie te ver uit Johannesburg."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"There’s a lion farm in the area which was nice."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Die strate kort baie aandag."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Baie slegte paaie..."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Almal is baie vriendelik en behulpsaam."

Heilbron

96 On Bree Guesthouse

"Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem