Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sand Bay (45)
Sandbaai (47)
Voëlklip (84)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (504)
B&Bs (12)
Wildsplase (4)
Hotelle (8)
Gastehuise (48)
Selfsorg-eenhede (432)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 1515 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 1515 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Gastehuise

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
25% af Aanbod!
VanafR1 552
R1 164
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Hermanus

Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongelooflike see-uitsigte en hartlike, gemaklike gasvryheid teen 'n billike prys. La...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Von Abercron Residence is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat direk bokant die Hermanus Gholfbaan geleë is, langs die Fernkloof Natuurreservaat met manjifieke en panoramiese berg- en see-uitsigte. Dit is slegs 'n paa...

20% af Aanbod!
VanafR2 060
R1 648
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sand Bay, Hermanus

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Annamarie en David, die eienaars en bestuurders van The Potting Shed Guest House, verwelkom jou. Hier sal jy persoonlike diens ervaar in die sonderlinge dorp, Hermanus, net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale L...

15% af Weeksdae!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

6 Stemmet Lodge is in die hartjie van Hermanus geleë en is net 'n entjie vanaf die wêreldbekende kranspaadjie en Hermanus se onderdorp met verskeie restaurante, kafees en winkels. Verblyf word gebied in 'n selfso...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Penguino is 'n gesinsgedrewe gastehuis in die hartjie van Hermanus se kranspadjies en net 7 minute se stap na die dorpskern toe. Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die gastehuis is naby aan restaurante,...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Brown Jug Guest House is in Eastcliff, Hermanus. Dié gastehuis is ideaal geleë naby Hermanus se restaurante, winkelsentrums en die bekende plekke om die walvisse dop te hou in die walvisseisoen. Die inwonende hond...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus

Hermanus Boutique Guest House is 'n luukse B&B wat superieure verblyf in Hermanus bied. Jy kan sommer sien hoe die walvisse in die baai baljaar vanuit ons indrukwekkende suites met hul uitsigte oor die see. Die gast...

Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika. Dis reeds van sy ontstaan uiters gewild as 'n vakansiebestemming en is een van Suid-Afrika se mees...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus

Beach Walk Gastekamers is in Onrus in die prentjiemooi Overberg-streek geleë. Onrus lê langs die kuslyn, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen die berge en die see. Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hermanus gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]