Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1541 reviews.
"Dorpie is klein, nie rerig eetplekke nie, moet maar Port Shepstone/Shelly Beach toe ry daarvoor, maar heerlik as jy wil wegkom van alles af."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Fairway Guest Lodge"Great if you are looking for a place to relax."
"Mooi skoon strande en maklik bekombaar by voertuig of te voet. Goeie dienste dankie."
"Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break! "
"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
"Dis 'n klein, intieme strandjie - dit was regtig heerlik om te kon voel jy's op 'n eiland, weg van almal en geen geraas! Dit was lekker om die hele strand vir onsself te kon hê! Daar is nie baie sulke plekkies oor nie, so dit was 'n bonus!"
"Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach."
"Die hele Ramsgate omgewing gee mens die gevoel van weg van die gewoel wees en bied rustigheid en vrede vir jou siel. Die ligging stel jou in staat om te beplan of jy na 'n besige strand, 'n winkelsentrum, woelige naglewe, of natuur of dieper die binneland in wil gaan. Al die moontlikhede met die wete dat jy later kan terugkeer na die kalmte en rustigheid van Ramsgate, die perfekte vakansie-bestemming."