Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay

+8

Beskrywing

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde aantreklikheid vir plaaslike en internasionale toeriste.

Toeriste besoek graag die hawe waar hulle onder andere bootvaarte na Duikereiland kan onderneem. Chapman's Peak, nog 'n trekpleister, is sekerlik een van die wereld se mooiste berg-rylane met ongelooflike uitsigte. Vir opvoedkundige uitstappies is die World of Birds Wildlife Sanctuary and Monkey Park (of "World of Birds" soos dit gewoonlik na verwys word) 'n moet. Hierdie park is die grootste voelpark in Afrika, en een van net 'n paar voelparke in die wereld. Daar is meer as 3 000 voels van sowat 330 voelspesies om te sien!

Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.

Kaart

As jy al so ver gekom het, het jy dit duidelik geniet om oor Hout Bay te lees! Hoekom maak jy nie 'n vakansie daarvan nie? Kliek hier om meer akkommodasie–opsies in Hout Bay te sien.
Sien Akkommodasie
Kliek hier om meer akkommodasie–opsies te sien
Kliek hier om terugvoer te gee. Laat weet ons asb. as iets op dié webblad verouderd of onakkuraat is.
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem