Verified Reviews
Cape St Francis
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape St Francis
Rated 4.6 out of 5 based on 19 reviews.
"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
"Nice quiet living, definitely a place to go if you want to switch off from city life."
"Dit is 'n pragtige dorp waar mens kan rus met baie om ook te doen as jy wil besig bly."
"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
"Pragtige plek, maar geriewe kan nie net van vol betaalde inwoners geblok word sonder kommunikasie en tarief vermindering nie, dit gee wantroue in advertensies."
"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "
"Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke."
"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."