Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2496 resensies.
Johan J. - 21st May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Besoek al Gordonsbaai sedert 2010. Het al van die weerstoestande beleef. Dit is eie aan die Kaap, ook lekker.
Arthur P. - 21st May 2019
staying in Boston, Kaapstad
Stil en rustig.
Danie V. - 21st May 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
Die algehele area is moontlik nie so veilig nie.
Tania V. - 21st May 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel.
Quintelene V. - 21st May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Tallas Restaurant is a must: best pizza ever, great vibe and excellent service.
Angeline S. - 21st May 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Big Bay is 'n baie nice area en baie rustig.
Yolandie O. - 20th May 2019
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Baie mooi ligging. Heerlike restaurante. Die straatsmouse het ons afgesit wat als wil afsmeer en nie nee vat vir 'n antwoord nie. Behalwe vir dit was dit 'n baie goeie bestemming.
Anneline M. - 20th May 2019
staying in Parow, Kaapstad
Nice.
Johan F. - 20th May 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Gerieflik, mooi en baie veelsydig.
Nicky A. - 20th May 2019
staying in Groenpunt, Kaapstad
Loved the area. Great views and close to the Waterfront.
Mapimpana M. - 19th May 2019
staying in Milnerton, Kaapstad
Central and easily accessible.
Natasha M. - 19th May 2019
staying in Kaapstad
A need to do bucket list destination.
Johan P. - 18th May 2019
staying in Claremont, Kaapstad
Ligging heel goed!
Bennie D. - 17th May 2019
staying in Rondebosch, Kaapstad
Pragtige natuurskoon en netjiese omgewing met goeie winkelsentrum binne enkele kilometers.
Esme V. - 15th May 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie.
Brian D. - 15th May 2019
staying in West Beach, Kaapstad
West beach is very safe and clean, but it's a bit far from most tourist attraction places.
Chenille D. - 14th May 2019
staying in Glencairn, Kaapstad
Very quiet. Not as many shops and restaurants in the area. Not much entertainment options. Quiet and peaceful.
Johnny V. - 14th May 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Sjoe, mooi omgewing.
Michael H. - 14th May 2019
staying in Vierlanden, Kaapstad
Vierlanden is an area in Durbanville, Cape Town, tucked away from the hustle and bustle of things. That being said, Vierlanden is mid-radius to all excursions and places of interest in the Western Cape. Vierlanden is a brilliant consideration if you wish for a balance on urban and country style accommodation.
Makkie D. - 14th May 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Skoon en netjiese dorp met baie om te doen om kindertjies besig te hou en te vermaak. Vriendelike mense en alles wat jy nodig het met groot winkel sentrums oral binne ry afstand.
Tilla D. - 13th May 2019
staying in Glencairn Heights, Kaapstad
Vreeslike hoogtes, so weereens jou eie keuse. Het navraag gedoen oor alles wat ek wil weet en was ten alle tye eerlik met my. Mooi plek, maar slegs vir vakansie, nie om te bly nie.
Diane C. - 13th May 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves.
Patrick Z. - 11th May 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Wonderful place.
Karen V. - 9th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie nice dorp en mense.
Cecelia H. - 9th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordonsbaai is 'n veilige en skoon plek.
Anthea K. - 9th May 2019
staying in Kaapstad
Lovely, dis die mooiste plek op aarde.
Anna A. - 9th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Wonderful spot, peaceful and quiet area.
Riana V. - 8th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Die winde kan bietjie van 'n uitdaging wees met tye, maar dit is 'n pragtige plek.
Elsa D. - 7th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker vakansiebestemming en skoon.
Sannie B. - 7th May 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Baie sentraal en kan dit aanbeveel.
Hendrik Stefanus A. - 7th May 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is 'n lekker plek om rustig te wees en om uit te gaan om nuwe mense te ontmoet.
Suzette W. - 7th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Rustig en mooi strande. Heerlike eetplekke.
John S. - 7th May 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordon's Bay truly offers itself to visitors. Beaches are clean, safe and easily accessible to the public, particularly Bikini Beach. A host of diverse eateries cater for every need. We enjoyed a superb dinner at 'The Thirsty Oyster Tavern', great lunch on the sidewalk at 'Tallas Tavern' and who could resist the finger liking fresh fish and chips at 'Ooskus Visserye' (East Coast Fisheries). Sadly we just did not have time to get to 'Zest' and 'Old Cape Café' which had been highly recommended as well, we will be back!
Louise T. - 6th May 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Dit is naby alles - tog is 'n mens nie in die stad nie. Alle omliggende plekke kan maklik bereik word.
Arvind S. - 6th May 2019
staying in Tuine, Kaapstad
Perfect location.
Carlo S. - 6th May 2019
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Die skoonste stad in SA.
Eric B. - 4th May 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Puik. Voel of ons in 'n ander wêreld was.
Ilsa C. - 4th May 2019
staying in Claremont, Kaapstad
Lovely suburb.
Chris L. - 3rd May 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing.
Anne S. - 2nd May 2019
staying in Constantia, Kaapstad
Felt like a second home.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za