Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Augrabies (13)
Daniëlskuil (2)
Griekwastad (4)
Groblershoop (2)
Kakamas (8)
Kathu (27)
Keimoes (13)
Kuruman (24)
Pofadder (2)
Upington (98)
Van Zylsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (41)
Wildsplase (30)
Hotelle (15)
Gastehuise (108)
Selfsorg-eenhede (86)

Resensies van Kalahari

4.3 / 5  
volgens 880 resensies
Lees regte resensies van Kalahari van 880 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalahari B&Bs

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos, Kalahari

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Kalahari

Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë. Villa Mosaiko het 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorgi...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 080
R918
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Kalahari

Dié elegante B&B-gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Ui...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Kalahari

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer. Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groblershoop, Kalahari

Stokkiesdraai Guest House is 1 km buite Groblershoop geleë en bied plaasverblyf wat ideaal is vir oornag of 'n heerlike naweekwegbreek. Daar is 5 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, tee- en ko...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees, Kalahari

The Cape Lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Akkommodasie is beskikbaar in gesinseen...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Kalahari

@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die oewer van die Oranjerivier naby Upington geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie aan vakansieganger...

25% af Naweke!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
B&B in Oosterville, Kalahari

The Silver Bull B&B is 'n verwelkomende gastehuis met B&B-en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorp Upington. Dit is die ideale plek vir 'n welverdiende rus, hetsy vir 'n kort oornagstop of vir langer verblyf. On...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Kalahari

Wanneer jy die magtige Oranjerivier van die Drakensberge af volg tot waar dit deur die Kalahari woestyn loop, sal jy die pragtige rivierdorpie, Upington vind. Aan die oewer van die lieflike dorp se rivier is Waterfr...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kathu, Kalahari

Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken. Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kalahari B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalahari akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za