Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Augrabies (13)
Campbell (1)
Daniëlskuil (1)
Griekwastad (3)
Groblershoop (2)
Kakamas (9)
Kathu (27)
Keimoes (13)
Kuruman (30)
Pofadder (2)
Upington (98)
Van Zylsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (274)
B&Bs (42)
Lodges (29)
Hotelle (15)
Gastehuise (111)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Kalahari

4.3 / 5  
volgens 754 resensies
Lees regte resensies van Kalahari van 754 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalahari Hotelle

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kenhardt, Kalahari

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied. Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers...

Vanaf
R913
per nag, vir 2 mense
Hotel in Keidebees, Kalahari

Desert Palace Hotel and Casino ResortHotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pofadder, Kalahari

Pofadder Inn is 'n hotel wat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë is. Dié dorp is op die platteland en is sowat 163 km van Springbok en sowat 218 km van Upington af. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelb...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel is 'n boetiekhotel, sentraal geleë vir reisigers wat na Johannesburg, die Kgalagadi Natuurreservaat en Botswana wil toer. Vanzylsrus is in op die wal van die droë Kurumanrivier in die Kalahari ge...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Namakwaland, Kalahari

Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers. Ons het 4 tipes ...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Hotel in Springbok, Kalahari

Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok. Verblyf word aagebied in 87 en s...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kathu, Kalahari

Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord-Kaap se "ystererts-hoofstad". Die naam beteken "dorpie onder die bome" aangesien dit in 'n Kameeldo...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kakamas, Kalahari

Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme. Verblyf word gebied in 26 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kuruman, Kalahari

Kuruman Inn is in die klein dorpie Kuruman geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers in die Noord-Kaap. Almal wat by ons aanklop word bederf met puik diens, vriendelike personeel, en egte...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kathu, Kalahari

aha Kathu Hotel bied B&B-verblyf en is in die hartjie van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike oornagstop. Verblyf by aha Kathu Hotel bestaan uit 79 individueel versierde kamers. Di...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kalahari hotelle blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kalahari akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]