Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 2 - 36 lekke plekke om te bly
Seabreeze is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel reg op die strand in Keimond, 'n oord-dorp op die Groot-Keirivier...
The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike s...
DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 10 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepi...
Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die weskus dorp Kei Mouth. Die huis beski...
Melmar bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiehuis in Keimond. Hierdie huis het ’n beskutte tuin en ’n afsta...
Kei Sands - Lucky 13 is 'n gerieflike verblyf-opsie in die pragtige dorp Kei Mouth. Hierdie bekoorlike strandfront-...
The Nuthouse and Die Pophuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis en 'n kothuis in Keimond lekker nab...
Kei Sands Unit 19 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Kei Mouth op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaap g...
Kei Sands Unit 26 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in Keimond, op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaa...
Kei Sands Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Keimond op die oewer van die Keiriviermonding in die Oos-Kaap...