Indien jy Khomas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Khomas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khomas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khomas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Khomas akkommodasie
Bladsy 3 - 117 lekke plekke om te bly
No. 227 Remhoogte Farming Accommodation is aan die buitewyke van Solitaire. Dit bied 'n rustige wegbreek in die ski...
Windhoek Game Camp is 'n privaat wildpark by Brakwater wat deur die eienaars bestuur word. Dit is sowat 20 km van W...
Bly in Styl is in Klein Windhoek, Windhoek en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste met 'n pragtige uitsig op die Erosbe...
Woonstel Saffier is in Windhoek, Khomas, geleë en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek...
Merwe's Inn is in die stil voorstad Pionierspark in Windhoek geleë en bied aan gaste gerieflike gemeubileerde eenhe...
ABG's Apartment is in Khomas, Namibië geleë. Hierdie woonstel bied 'n ontspanne en onvergeetlike vakansie. Dié oop...
Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Wi...
Door 5 at Wild Olive Apartment is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Wild Olive-kompleks in Windhoek s...
Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lugha...
KK Self-catering Unit is 'n netjiese selfsorgeenheid in Kleine Kuppe, Windhoek, naby die Windhoek Gimnasium Privaat...