Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 7 - 80 lekke plekke om te bly
Xanske's Place is 'n selfsorghuis net 1 blok van Kleinmond se hoofstrand af en is loopafstand van die winkels af. ...
Eiesig is 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis wat selfsorgverblyf in Kleinmond bied. Dit is ideaal vir 'n wegbree...
Spatalla 3 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Kleinmond, 'n kusdorpie in die Overberg. Die dorp is 'n gew...
Fynbos Holiday House is in Kleinmond geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na ...
The Quirky Footman is 'n nuut gerestoureerde kothuis in Kleinmond en is binne stapafstand van die hawe se winkels e...
Strandhuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis in Kleinmond. Die huis is ideaal vir...
Spatalla 6 is 'n vakansiehuis in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overbergstreek. Dié dorp is 'n gewilde b...
Sitari on Sea bied luukse selfsorgverblyf met uitsigte oor die Kleinmond Blouvlagstrand en op die omliggende berge....
The White House is 'n selfsorghuis in die kusdorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of...
The Wild Fig Guest House is 'n baie besonderse gastehuisie in die besonderse dorpie Kleinmond in die Wes-Kaap. Die ...