Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 8 - 80 lekke plekke om te bly
The Wild Fig Guest House is 'n baie besonderse gastehuisie in die besonderse dorpie Kleinmond in die Wes-Kaap. Die ...
Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie...
Whale Tails Beach Holiday is 'n bekoorlike woonstel in die hawe in Kleinmond. Dit is naby verskeie restaurante, win...
Karinchen bied gerieflike selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 200 m van die rotsagtige strand af. Gaste kan tu...
All Rounder Holiday Homes is op die skilderagtige R44 geleë, op die grens van die mees biodiverse vallei op aarde, ...
Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die...
Kleinmond Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met 4 slaapkamers. Die huis...
Klein Geluk is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Kleinmond geleë is. Die huis spog met 'n pragtige berguitsi...
Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is id...
Fisherman's Mountain Cottage is 'n knus kothuis vir 3 gaste in Kleinmond. Die bekoorlike kothuis bied 'n uitsig o...