Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
Bladsy 9 - 58 lekke plekke om te bly
Accommodation at Potch Guesthouse is in Potchefstroom en naby die Potchefstroom Hospitaal. Hierdie gastehuis is die...
The Craft Guesthouse unit 1 is 'n uniek ontwerpte eenheid in Potchefstroom, Noordwes. Dit het 'n privaat ingang en ...
Cherry On Top Self Catering bied 9 volledige selfsorg-eenhede, geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinn...
Bona Bona Game Lodge is op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad, in 'n unieke area in Noordwes geleë. Die lod...
25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied ...
Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste...
A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer in Potchefstroom. Dit is sowat 5 km vanaf die N...
A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal...
Motswedi Gaste Plaas bied B&B-verblyf op 'n klein plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad skuil. Die plaas is ...
Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Potchefstroom bied. Die gastehuis spog met 'n p...