Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klerksdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klerksdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 231 resensies.

Klerksdorp

Ameri Cottage

"Mooi rolbalklub. "

Klerksdorp

Villa Med

"Klerksdorp self was oukei. Ek was net baie gegrief met die toestand van die paaie, selfs in die dorp is die paaie maar baie sleg."

Klerksdorp

Divine Inn

"Koud in die winter!"

Klerksdorp

Van Bruggen Inn

"Die strate gaan baie agteruit."

Klerksdorp

Moments Guest House

"Die paaie en infrastruktuur val uitmekaar."

Klerksdorp

Divine Inn

"Ons het net oornag vanaf Nampo maar wel daar aandete geniet. Paar plekke om van te kies."

Klerksdorp

Shalom Shaleem

"Dit is 'n gerieflike oorslaap plek op pad Nampo toe."

Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Not much to do in Klerksdorp as a whole, but big on commerce and industry for vehicle repairs etc."

Klerksdorp

Beryl1 Guest House

"Paaie in 'n skokkende toestand."

Klerksdorp

Roses and Pebbles B & B Guest House

"Gerieflik met mediese dienste en baie winkels beskikbaar vir die inkopie-entoesiaste. Ongelukkig lyk die strate nie na wense nie. Daar is baie slaggate. Die agteruitgang van infrastruktuur is teleurstellend."

Klerksdorp

Roses and Pebbles B & B Guest House

"Daar moet beslis iets gedoen word aan die paaie."

Klerksdorp

Housemartin Guest House

"Die paaie oral in die dorp waar ons beweeg het was absoluut pateties, swak, vol gate en baie onprofessioneel gelap of gevul."

Klerksdorp

Andante Guesthouse

"Die paaie! Soos so baie ander dorpe, 'n gebedsaak. "

Klerksdorp

Mi Vida Guesthouse

"A lot of potholes."

Klerksdorp

The Royal Guest House

"Hulle teerpaaie is baie sleg."

Klerksdorp

Ameri Cottage

"Paaie swak. Soek die teerpad om diep slaggate mis te ry. Pragtige dorp wat vervalle geraak het."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Baie lekker plek, dis net jammer die paaie is in 'n horribale toestand."

Klerksdorp

Sola Gratia

"Strate is sleg."

Klerksdorp

Andante Guesthouse

"Die paaie is vreeslik sleg met al die slaggate."

Klerksdorp

Butlers Crown Guest House

"Goeie besigheidsbestemming."

Klerksdorp

Moments Guest House

"Strate het dringend onderhoud nodig met al die slaggate."

Klerksdorp

Mon-Ae' Guesthouse

"Die strate is vuil, verwaarloos en vol slaggate. Die munisipaliteit laat werklik die inwoners in die steek. "

Klerksdorp

La Benroy

"Gaan met 'n bakkie. Daar is derduisende slaggate."

Klerksdorp

Villa Med

"Paaie baie swak, baie potholes. Bear Spur uitstekende diens."

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Klerksdorp is 'n groeiende, dinamiese dorp, maar die paaie kort ernstige aandag."

Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Die paaie is in gehawende toestand. Baie hartseer om te sien hoe alles agteruit gaan. Maar in 'n positiewe lig, met my aankoms in Klerksdorp het ek 'n groep van ongeveer 10/12 mense gesien wat op hul eie inisiatief die paaie herstel."

Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Die paaie is in 'n haglike toestand en die dorp is so te sê onbegaanbaar. Die rede vir ons besoek was ons familie wat in Klerksdorp woon, maar ek is bitter hartseer om die dorp in so toestand te sien."

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Paaie geniet baie aandag. Het nie so baie slaggate verwag nie."

Klerksdorp

Aloe Accommodation

"Die paaie is in baie swak kondisie."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem