Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Costa Sarda (9)
Knysna SSB (52)
Old Place (18)
Paradys (41)
Thesen Islands (74)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (29)
Lodges (11)
Hotelle (9)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (261)

Resensies van Knysna

4.7 / 5  
volgens 479 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 479 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Gastehuise

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brenton-on-Sea, Knysna

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk. Ons het 6 eenhede. Elke...

30% af Aanbod!
VanafR1 040
R832
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Old Place, Knysna

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin. Geriewe in die kamer sluit 'n 32" plats...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Bamboo, the Guest House, 'n B&B-onderneming in die prentjiemooi Knysna. Ons verbind ons daaraan om seker te maak dat jou verblyf ontspannend, genotvol en absoluut onvergeetlik ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, Knysna

South Villa Gastehuis is in die rustige voorstad Paradys in Knysna, die hartjie van die Tuinroete, in sonnige Suid-Afrika geleë. South Villa is ideaal geleë om voordeel te trek uit al die vernaamste besienswaardi...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna

Augusta Bay Knysna beskik oor alles wat jy nodig het vir 'n perfekte gholf-wegbreek of net 'n heerlike, ontspanne vakansie. Gaste kan kies tussen 7 luukse eenhede met stylvolle dekor en pragtige uitsigte. Alle suite...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna

Indien jy ontspanne dog verfynde B&B-akkommodasie in Knysna benodig, is Brenton Beach House net die plek vir jou. Dis 'n manjifieke 4-ster-gastehuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan met sy lang strande net 5 min...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna

Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, Knysna

Knysna is in die hart van die Tuinroete tussen Port Elizabeth en Kaapstad gelee en bied 'n goeie geleentheid om van die N2 'n ontspannende breuk te neem. Double Dutch bied 'n mooi bed en ontbyt-gastehuis verblyf in...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna

Geniet die rustigheid en prag van die eiland-lewe op sy beste. 'n Ontspannende besoek aan ons luukse eiland gastehuis en jy sal jouself reg op die water se rand bevind met asemrowende uitsigte op die Knysna strandme...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Knysna gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Knysna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za