Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Costa Sarda (9)
Knysna SSB (50)
Old Place (18)
Paradys (40)
Thesen Islands (75)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (347)
B&Bs (28)
Lodges (11)
Hotelle (9)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (256)

Resensies van Knysna

4.7 / 5  
volgens 453 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 453 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Lodges

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 4)
Lodge in Paradys, Knysna

Salt River Lodge is geleë in 'n uiters rustige omgewing, aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike laag- en hoogwatergetye. Dis deel van 'n natuurlike voëlreservaat wat die Knysnaloerie, reier en kol...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paradys, Knysna

Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning en a...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 2)
Lodge in Paradys, Knysna

Paradise Private beskik oor twee pragtige semi-selfsorg-ateljees met 'n unieke karakter wat geleë is in die rustige woonbuurt Paradise in Knysna. Die eenhede bied 'n ongelooflike uitsig oor die wonderskone Knysn...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Old Place, Knysna

In die hart van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, lê die skilderagtige dorpie Knysna. Knysna is gevul met geskiedenis, misterie en avontuur. Net 5 minute weg van die middedorp en 4 k...

Vanaf
R2 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

As jy luuksheid en elegansie waardeer, sal jy mal wees oor Leisure Isle Lodge. Dié lodge is by Bollard Bay naby die majestueuse Knysna Koppe geleë en bied uitsigte en die dorp. Dit is 'n besondere wegbreekplek en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

Knysna Hollow Country Estate is op 'n afgesonderde landgoed net 5 minute vanaf Knysna se middedorp geleë. Dié pragtige kusdorp word as die juweel van die Tuinroete beskou. Knysna Hollow strek oor 3 hektaar en bied...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Lodge in Paradys, Knysna

50 Circular Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete met 'n pragtige uitsig. Dis 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai. Die huis 3 slaapkamers en bied slaapplek aan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Knysna lodges blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Knysna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die beste lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za