Resensies van Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.68 uit 5 gekry volgens 700 resensies.
Yolisa S. - 15th June 2021
staying in Knysna
Small and cosy town. Beautiful views and great for morning walks. Close to other towns within the garden route. Loved it!
Levina G. - 14th June 2021
staying in Knysna
Knysna is 'n groot aantrekking vir almal, maar ek dink al die plekkies rondom Knysna maak dit soveel meer aantrekliker.
Theo G. - 8th June 2021
staying in Knysna
Amazing holiday destination.
Ben F. - 7th June 2021
staying in Knysna
Ongelooflik, hartsplek.
Jacobus W. - 3rd June 2021
staying in Knysna
Covid-19 het 'n groot invloed gehad op die winkels en restaurante in Knysna. Maar ons sal weer gaan.
Nomajwara S. - 1st June 2021
staying in Knysna
Beautiful, friendly, lovely.
Vanitha P. - 31st May 2021
staying in Knysna
Knysna is prentjiemooi
Tarryn A. - 30th May 2021
staying in Knysna
We hiked for hours on the many trails in the forests in and around locations of Knysna and nearby town, Wilderness. It is a nature lover and bird watcher's paradise!
Lindie H. - 30th May 2021
staying in Knysna
So mooi dorp. Mal oor die natuur en als wat mens daar kan doen.
Liezl M. - 24th May 2021
staying in Knysna
Pragtig en boomryk. Varsste lug wat ons in 'n lang tyd gehad het. Ons het die heerlikste oesters geniet by Tapas & Oysters in die hawe.
Engela B. - 21st May 2021
staying in Knysna
Pragtige dorpie.
Mariki V. - 18th May 2021
staying in Knysna
Veelsydige bestemming.
Marlene T. - 18th May 2021
staying in Knysna
Pragtige dorp.
Cornelius A. - 18th May 2021
staying in Knysna
Knysna is ’n baie mooi dorp met vriendelike mense.
Mandy D. - 17th May 2021
staying in Knysna
Beautiful town with lots to see and do. Well worth the time to stop and rest here a while.
Andre B. - 15th May 2021
staying in Knysna
Traffic can be a headache through the main street.
Madeleine B. - 14th May 2021
staying in Knysna
Beautiful, wow.
Francis B. - 14th May 2021
staying in Knysna
Beautiful place, both the town itself and the surrounding country. We would have happily stayed on there for a week if we could have.
Emil B. - 11th May 2021
staying in Knysna
Mooi natuurskoon en daar is verskeie interessante besoekpunte in en om Knysna.
Elize K. - 9th May 2021
staying in Knysna
Daar is soveel mooi plekke in die omgewing om te sien en te ervaar. Jy benodig genoeg tyd en genoeg geld om aan al die aktiwiteite deel te neem.
Hannes R. - 8th May 2021
staying in Knysna
As gevolg van lockdown is baie van die restaurante ongelukkig toe gewees.
Marlie M. - 5th May 2021
staying in Knysna
Baie dankie, dit was regtig aangenaam.
Arthur T. - 4th May 2021
staying in Knysna
Lovely place.
Raquel G. - 4th May 2021
staying in Knysna
As jy in Brenton on Sea bly het jy Knysna nie nodig nie, lol.
James D. - 3rd May 2021
staying in Knysna
Very scenic and therapeutic. Great way to destress and find your inner peace again.
Jan Leon Swanepoel S. - 3rd May 2021
staying in Knysna
Goeie bestemming, redelik aantreklikhede vir toerisme.
Kobus P. - 3rd May 2021
staying in Knysna
Oorbevolk.
Bea C. - 3rd May 2021
staying in Knysna
Knysna het baie om te doen, net in die dorp self. Om nie te praat van al die lekker padstalletjies en ander aktiwiteite in die omgewing nie. Werklik 'n streek in Suid-Afrika hoogs te aanbeveel vir 'n vakansiebestemming.
Zuki J. - 3rd May 2021
staying in Knysna
Stunning!
Lawrence P. - 27th April 2021
staying in Knysna
Great place, great location, great service.
Portia A. - 26th April 2021
staying in Knysna
Baie nice plek sal die kinders volgende keer saam neem.
Philippa V. - 26th April 2021
staying in Knysna
So baie plekkies om te ondersoek en die gasheer het ook plekkies aanbeveel. Was wonderlik om Knysna weer te besoek.
Dawie E. - 20th April 2021
staying in Knysna
Sal beslis weer daarheen wil gaan.
Sonja G. - 16th April 2021
staying in Knysna
Pragtige dorpie.
Johann D. - 15th April 2021
staying in Knysna
Fantastiese vakansiebestemming. Ek kan dit hoog aanbeveel vir 'n wegbreek.
Brenda M. - 14th April 2021
staying in Knysna
Knysna is wêreldklas!
Gilbert W. - 14th April 2021
staying in Knysna
Nice, but we could see the lockdowns had a negative effect.
Alton J. - 14th April 2021
staying in Knysna
Rustige omgewing met vele dinge om te doen.
Monique M. - 12th April 2021
staying in Knysna
Verskriklike mooi en veilige plek. Gaan regtig daaraan dink om dit 'n permanente blyplek te maak.
Butch C. - 8th April 2021
staying in Knysna
Exceptional place to visit!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za