Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna akkommodasie
385 lekke plekke om te bly
Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in Kny...
Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dramatiese ligging bied asem...
Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uit...
Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die ho...
Shell's Corner Cottage is in die rustige buitewyk Hunters Home in Knysna geleë. Die plaaslike voëllewe, visarende, ganse, eende en 'n besoek...
Brenton-on-Sea is 'n vriendelike en veilige buurt waar jy gereeld bosbokke sal teëkom. Die woonstelle het nie see-uitsigte nie, maar dit ka...
Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitst...
Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n...
Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is op die Welbedacht-kranse, 3 km vanaf Knysna geleë en spog met uitsigte oor die Knysna-strandmeer en o...
6 Hilton Court is 'n absolute juweel. Dit is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die immergewilde Knysna geleë is. Die woonste...
Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.