Geverifieerde Resensie
Kroonstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kroonstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 153 resensies.
"Worst service ever at Steers. The food outlets at the shopping centre close to the accommodation leave a lot to be desired when it comes to cleanliness and service."
"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."
"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."
"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."
"Ons gaan volgende jaar weer bespreek om in Kroonstad te bly vir 'n naweek in die vriendelike dorp."
"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
"My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word."
"Paaie in dorp uiters is swak. Sal mense aanraai om tweekeer te dink oor in die dorp oorbly. Paaie na Kroonstad ook baie swak."
"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."