Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6800 reviews.

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Alante Lodge

"The early bird cashes the worm. Prior planning made it so much easier. "

St Lucia, KwaZulu-Natal

Leopard Corner Lodge

"Fantastiese plek om te besoek!"

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Sonnestrale House

"Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Blue Marlin Hotel - By Dream Resorts

"Netjiese strand met supertube, nie oorvol mense, oulike dorpie met lekker eetplekke."

Underberg, KwaZulu-Natal

Stoneyhall Farm

"Pragtige omgewing met heelwat aktiwiteite as jy lus is om aktief te wees."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Alante Lodge

"Amanzimtoti is a great place, close to the beach and it has an awesome mall."

Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal

Spionkop Lodge

"Die area is baie mooi en beslis 'n moet vir die buitelugliefhebbers."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

The Beachfront Unit 11

"Die hele Ramsgate omgewing gee mens die gevoel van weg van die gewoel wees en bied rustigheid en vrede vir jou siel. Die ligging stel jou in staat om te beplan of jy na 'n besige strand, 'n winkelsentrum, woelige naglewe, of natuur of dieper die binneland in wil gaan. Al die moontlikhede met die wete dat jy later kan terugkeer na die kalmte en rustigheid van Ramsgate, die perfekte vakansie-bestemming."

St Lucia, KwaZulu-Natal

St.Lucia Imvubu Cottage

"Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet."

Dundee, KwaZulu-Natal

Chez Nous Bed & Breakfast

"Pragtige omgewing met heelwat geskiedenis."

Berea West, KwaZulu-Natal

T & T Bed and Breakfast

"Berea West is a very peaceful and safe destination."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Luwandla No 15

"Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area."

Geluksburg, KwaZulu-Natal

The Homestead

"Klein dorpie, nie veel om te doen nie."

Munster, KwaZulu-Natal

Kaja vir Baja

"Die natuur is wonderlik en die rustigheid is die aantrekkingskrag."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Ndiza Lodge and Cabanas

"Baie aktiwiteite in en omgewing, iets van als, en is nog rustig sonder baie verkeer, sommer net lekke!"

St Lucia, KwaZulu-Natal

St.Lucia Imvubu Cottage

"St Lucia is 'n droom bestemming - ry links en jy is in die bos; ry regs en jy is op die strand. Duikertjies, impala en sebras loop sommer links en regs verby jou en die dorp het warm, vriendelike mense orals."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

La Dique 2

"As jy rustigheid soek is dit heerlik en dit is tog naby Shelly vir shopping en aktiwiteite."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Die Strandhuis

"Mense is baie vriendlik en aangenaam. Sal beslis weer kom. Die strande is baie skoon."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"Lang strand om ver op te kan stap, die mooiste golwe denkbaar. Strande ook mooi skoon. Die lewensredders is streng, so mens kan met veiligheid jou kinders laat swem. Ons was nie een dag verveeld nie. Sou miskien meer geskenkwinkeltjies sommer stapafstand wou gehad het. Dis 'n goed versorgde dorpie en ons was aangenaam verras. Sal weer gaan kuier."

Underberg, KwaZulu-Natal

Stoneyhall Farm

"Great town, with quite possibly the most amazing scenery in KZN!"

Underberg, KwaZulu-Natal

Cedar Garden

"Underberg is a peaceful little village, close to the mountains for hiking and suited adventure drive to the Sani pass. "

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Stella Maris

"Amanzimtoti is goed geleë en mooi skoon strande, meeste plekke is binne loopafstand wat baie help."

Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal

Rosegarden Guesthouse

"Pongolapoort Dam has beautiful scenery!! "

Dundee Town, KwaZulu-Natal

Tranquil Guest House

"Oulike dorpie. Nooit geweet dit is so groot nie. Die besoek aan Bloedrivier was baie insiggewend."

Underberg, KwaZulu-Natal

Pennygum Country Cottages

"Pragtige deel van die land wat nog nie deur die meeste toeriste ontdek is nie. Stappers, fietsryers, voëlkykers, roeiers, fotograwe en kunstenaars sal dit baie geniet."

Ramsgate, KwaZulu-Natal

Wailana Beach Lodge

"'n Toeriste vriendelike dorp."

Page
Page 225 - Showing 6721 to 6750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers