Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 635 reviews.

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Pragtige, skoon dorp."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Beautiful beaches, lots of water activities and restaurants."

Langebaan

Accommodation Unwind

"The most friendly people I have ever met, very warm and inviting."

Longacres Country Estate, Langebaan

Masada Guest House

"Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Ons het die mense van Langebaan besonder vriendelik en behulpsaam gevind, dinge wat baie skaars oral geword het en vertrou dat dit so sal bly want dit sal beslis besoekers aanhou daarheen lok."

Mykonos, Langebaan

Paradise Beach Langebaan 9 Elara

"Die ideale vakansiebestemming en bied iets vir almal."

Langebaan

Tropico House Guest Rooms

"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Dis een van daai plekke waar jy MOET uitkom en vir altyd sal onthou."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Lekker rustige plek om weg te breek van die besige stad."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach - my nuwe gunsteling vakansie plek. Jammer Wildernis."

Langebaan

Accommodation Unwind

"Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet."

Langebaan

Accommodation Unwind

"Lekker plek om te bly."

Langebaan

Le Mahi Guest House

"Langebaan is 'n awesome plek - sal weer besoek."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Lekker rustig en netjies."

Langebaan

Accommodation Unwind

"Baie mooi en rustige dorp."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Nie genoeg vir kinders om te doen nie al is daar strande. 'n Lekker warm swembad in die winter sou lekker gewees het soos by Club Mykonos maar dit is net vir members only."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Nice for a relaxing and restful period."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach baie netjiese en mooi plek."

Langebaan

Flamingo Park A2

"Daar was 'n fees gewees die naweek wat ons daar was maar was baie swak geadverteer. Dink hulle kan regtig daaraan werk. Verder is dit een awesome dorp."

Mykonos, Langebaan

Speelhuis Collection

"Pragtig, pragtig verby!"

Langebaan

Accommodation Unwind

"It was however quite cool in the evening, but otherwise, enough shops available and more than one could think to see in and around Langebaan."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!"

Mykonos, Langebaan

Paradise Beach Langebaan 9 Elara

"Pragtige, skoon area. Pragtige uitsigte. Baie rustig en stil, baie mooi natuurskoon."

Langebaan

Flamingo Park A2

"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers