Indien jy Loerie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Loerie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loerie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loerie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Loerie akkommodasie
Bladsy 8 - 1 lekke plek om te bly
Cedarlaan 1 is 400 m vanaf die strand en bied 'n selfsorg-eenheid aan 2 gaste in Wavecrest. Die oopplan-eenheid he...
Chichi's Beach Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Wavecrest, naby die Super Tubes. Gas...
Seaview on Mulberry is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai met 'n lieflike see-uitsig. Dit is naby die strand en die wê...
The Ocean Bay Luxury Guesthouse is in 'n pragtige area met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan in Jeffreysb...
Howard's View is 'n uniek ontwerpte selfsorgkothuis wat 'n intieme ontvlugting bied vir 'n klein gesin of 'n groep ...
Jeffies is 'n selfsorghuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die huis is naby die strand en die ideale toevlugsoord vir '...
Latie's Crest Retreat spog met stranduitsigte en vars lug en is die perfekte vakansieplek vir gesinne en vriende. H...
Welkom by Waves! 'n Boetiek-B&B in die hartjie van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se kus-juweel. Jeffreysbaai is bekend ...
The Beach is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie dorp i...
JBay Surfed Out is 'n selfsorg-houthuis in die skilderagtige voorstad, Wavecrest, in Jeffreysbaai. Die eiendom bied...