Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Midrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Midrand akkommodasie
Bladsy 9 - 78 lekke plekke om te bly
Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is ne...
86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. D...
Mount Innes Executive Accommodation in Paulshof, Sandton bied verblyf in selfsorg-eenhede wat gerief en styl kombin...
Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 3 luukse selfsorgwo...
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde va...
De Lone Hill Haven bied bekostigbare verblyf in 'n veilige en rustige omgewing. Dit is 'n veilige woonbuurt in Sand...
Mullein House is 'n gastehuis op die Summerfields Landgoed in Kosmosdal in Centurion. Dit bied gerieflike verblyf i...
6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ont...
18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van ...
Mello Studios is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op The Cosmos Estate in Centurion, Gauteng. Hierdie verblyf...