Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mookgopong

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mookgopong bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 301 resensies.

Mookgopong

Witgatboom Boskamp

"Ons was jare gelede in die dorpie en die verval is duidelik sigbaar. Tog is daar ligpunte soos die Waltco slaghuis, waar jy goeie vleis teen bekostigbare pryse kan koop en ook groente, vrugte, brood, koeldrank, souse, alles wat jy kan nodig kry om heerlike etes by 'n selfsorg-eenheid te kan voorberei - ons het lekker gebraai."

Mookgopong

Huisie in die Bos

"Die dorp was baie besig en soms nie baie skoon nie."

Mookgopong

Vogelfontein Farmhouse

"Naby Nylsvlei met wonderlike voëllewe."

Mookgopong

AAA Rose Garden Gastehuis

"Natuur is baie mooi."

Mookgopong

Kosie se Ogie

"Mookgopong as 'n dorp het in die laaste 4 jaar baie agteruit gegaan. Duidelike tekens van verval is sigbaar."

Mookgopong

193 Die Oog

"Daar is nie vreeslik baie om buite die oord te doen nie. Ons was by Bouncycroc en die kinders het dit vreeslik geniet. "

Mookgopong

Nyala Bush Villa

"Die dorp het baie agteruit gegaan. Daar is wel plekke om te besoek soos Nylsvlei en Euphoria Golf Club. Om by die slaghuis en hoenderverskaffer aan te doen voor jy vertrek is waarde vir geld."

Mookgopong

Die Boer en Die Belg @ Andante

"Travelling on the N1 over Easter weekend is a challenge. The toll gates had long queues and that was the only negative for us for the weekend."

Mookgopong

Nyalaland Safari Lodge

"Pragtig op hierdie stadium!"

Mookgopong

Ranelra Accommodation

"Typical country town, limited facilities but it does have a fair amount of bushveld attractions and lodges."

Mookgopong

Huisie in die Bos

"Die Waterberge se bosveld is pragtig maar die dorp is vervalle."

Mookgopong

Die Boer en Die Belg @ Andante

"Klein dorpie met vriendelike mense."

Mookgopong

Utara Farm

"Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam gewees."

Mookgopong

Nyala Bush Villa

"The town has nothing interesting about it."

Mookgopong

Nyala Bush Villa

"Pragtige bosveldarea met heelwat wildplase in die omgewing."

Mookgopong

Grootgeluk Bush Camp

"It was raining, so the road to the camp was terrible."

Mookgopong

Kosie se Ogie

"As jy opsoek is na 'n stilte en om bietjie te rus en te ontpan saam jou familie is dit die plek vir jou."

Mookgopong

Bosveld Wegbreek

"Selfoonsein baie swak vir Vodacom. MTN werk heel goed. "

Mookgopong

Nyala Bush Villa

"Ek het nooit besef hoe mooi Mookgopong werklik is nie!"

Mookgopong

Nyalaland Safari Lodge

"Very rustic and natural. However, there is a shortage of activities for older children."

Mookgopong

Nyala Bush Villa

"Baie vriendelike mense."

Mookgopong

Huisie in die Bos

"Dis 'n vriendelike, gasvrye dorpie."

Mookgopong

Witgatboom Boskamp

"Mooi wêreld."

Mookgopong

Nyalaland Safari Lodge

"Better road signs."

Mookgopong

Witgatboom Boskamp

"Mooi en skoon area."

Mookgopong

Grootgeluk Bush Camp

"Goeie bestemming alhoewel bietjie ver van baie van die ander sentrale plekke. Die klimaat kan baie warm wees."

Mookgopong

Grootgeluk Bush Camp

"Mense is baie behulpsaam en vriendelik en het alles wat jy mag nodig hê, en die teerpad na Grootgeluk Boskamp was baie mooi."

Mookgopong

Huisie in die Bos

"Die dorp is baie mooi skoon, paaie is in 'n goeie toestand."

Blad
Wys 1 tot 30