Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Namibië besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namibië.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namibië Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namibia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namibië akkommodasie

615 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense

Droombos is aan die buitewyke van Windhoek geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en dis ook ideaal vir t...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense

Bundi Orange River Base Camp bied knus oornagverblyf op die oewer van die Oranjerivier, 8 km vanaf Noordoewer net o...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R31 690
per nag, vir 2 mense

Shipwreck Lodge bied verblyf wat alles insluit tussen Hoarusib- en Hoanibrivier in die Skeleton Coast-park sowat 45...

Visvang
Begeleide Wandelpaaie
Kroeg
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Visvang
Begeleide Wandelpaaie
Kroeg
Vanaf
Vanaf R31 690
per nag, vir 2 mense

Etosha Trading Post

Kampeer/karavaan in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Etosha Trading Post is naby die Etosha Nasionale Park en bied 'n kamp-oase aan enkelreisigers of families en vriend...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense

Namib's Valley Lodge bied gerieflike verblyf in die Namib se Vallei van 'n Duisend Heuwels, in die Namib op 'n hoog...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 680
per nag, vir 2 mense

Moon Mountain Lodge is 'n tentlodge aan die voet van die Naukluft-berge. Die lodge is 56 km vanaf Sesriem - die poo...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 2 mense

Namushasha River Campsite

Kampeer/karavaan in | Zambezi, ZambeziNamibië
Vanaf
R574
per nag, vir 2 mense

Namushasha River Campsite is 24,8 km suid van Kongola in Namibië. Die kampeerterrein is op ’n grasperk onder ou bom...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R574
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense

Sun Karros Daan Viljoen Game Park is in Khomas Hochland se golwende heuwels sowat 20 km van Windhoek af geleë. Dié ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 500
per nag, vir 12 mense

Winston Beach House is teen die strand in die gewilde kusdorpie Hentiesbaai geleë en bied gehalte-gesinsverblyf in ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 12 mense

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)

African Kwela Guest House is in die buitewyk Suiderhof in Windhoek geleë. Hiér sal gaste uitstekende Namibiese gasv...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis kansellasie
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)