Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (346)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
Wildsplase (27)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Wildsplase

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
40% af Aanbod!
VanafR25 000
R15 000
per nag (plek vir 10)
Lodge in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

Tulela Safari Lodge is 'n eksklusiewe safari-lodge in 'n privaat area in die Krugerwildtuin, wat alle maaltye by die verblyftarief insluit. Dié lodge spog met luukse verblyf en is onder groot ou bome op 'n haarnaal...

15% af Aanbod!
VanafR15 800
R13 430
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Klaserie Privaat Wildreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Makumu is 'n luukse privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 990
R1 493
per nag (plek vir 8)
Lodge in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Hierdie luukse selfsorg-lodge is op die Hans Merensky Gholflandgoed/Wildpark in Phalaborwa geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n luukse lodge met slaapgeriewe vir 8 en he t'n uitsig oor sy die privaat dam en grasdak-u...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Nkambeni Safari Camp is 'n gerieflike, bekostigbare kamp in 'n privaat gedeelte van die Groter Krugerwildtuin. Dié kamp bied billike tariewe en gaste kan kies tussen opsies wat etes en wildritte insluit. Dit is nat...

Vanaf
R9 720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Mdluli Safari Lodge in die Krugerwildtuin bied bekostigbare en luukse tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika Safari-ervaring. Die lodge is in die suidwestelike deel van die Wildtuin geleë en bied ...

Vanaf
R10 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

Mafunyane Lodge is 'n klein lodge in die Klaserie Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter Krugerwildtuin. Dié luukse lodge het slaapplek vir 8 gaste in 4 luukse suites wat deur 'n houtpaadjie verbind ...

Vanaf
R16 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klaserie Privaat Wildreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Amani is in Hoedspruit. Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir skilderagtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Jessica die seekoei en Kinyonga Reptielsentrum. Hierdie selfsorgee...

Vanaf
R13 162
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin

Shishangeni by BON Hotels bied volle losies in die Krugerwildtuin, ongeveer 28 km van Komatipoort af. Gaste kan hier manjifieke Afrika-sonsondergange, safari's, Groot 5-ritte en verskeie ander luukshede ervaar. Shi...

Vanaf
R10 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Ivory Wilderness River Rock Lodge is in die hartjie van die Klaserie Privaat Natuurreservaat. Die reservaat deel grense met die Krugerwildtuin en die Timbavati Wildreservaat. Verblyf word in 4 elegante chalets gebi...

Vanaf
R15 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

The Outpost and Pel's Post is ’n lieflike lodge op ’n heuwel met ’n uitsig oor die Luvuvhu-rivier. Verblyf word aan 24 gaste in 12 unieke, vrystaande oopplan-suites met en suite-badkamers gebied. Die suites bi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]