Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Pietermaritzburg (59)
Dorpe
Ashburton (2)
Balgowan (39)
Dargle (11)
Estcourt (11)
Hilton (15)
Howick (30)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Nottingham Road (58)
Weenen (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (262)
B&Bs (46)
Wildsplase (23)
Hotelle (8)
Gastehuise (38)
Selfsorg-eenhede (147)

Resensies van Natalse Middellande

4.3 / 5  
volgens 517 resensies
Lees regte resensies van Natalse Middellande van 517 geverifieerde gaste.
Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Natalse Middellande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Natalse Middellande B&Bs

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Natalse Middellande

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Natalse Middellande

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Natalse Middellande

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Sunbird Guest House bied kamers wat goed ingerig is en tuisgemaakte etes. Gaste kan ontbyt nuttig in ons unieke gazebo wat weggesteek is in ons pragtige tuin, of onder die skadu van die reuse bome op ons groot perse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Natalse Middellande

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkee...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Azalea B&B bied 3-ster-verblyf in 'n lieflike tuin. Ons is trots op die gerieflikheid van ons eenhede en die hartlike gasvryheid van ons personeel. Die B&B is in Howick geleë ? die ideale stilhouplek tussen Johanne...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Natalse Middellande

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Rosetta, Natalse Middellande

Waterford Manor is 'n B&B wat ook selfsorgverblyf bied. Dit is op 'n 10 ha-eiendom aan die oewer van die Mooirivier net buite Rosetta. Die streek is asemrowend mooi en in KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Water...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, Natalse Middellande

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Natalse Middelande B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Natalse Middelande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Natalse Middelande akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za