Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Stede
Pietermaritzburg (74)
Dorpe
Ashburton (2)
Balgowan (42)
Dargle (12)
Estcourt (10)
Hilton (15)
Howick (28)
Lidgetton (7)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Nottingham Road (58)
Weenen (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (243)
B&Bs (49)
Lodges (23)
Hotelle (7)
Gastehuise (35)
Selfsorg-eenhede (129)

Resensies van Natalse Middellande

4.3 / 5  
volgens 448 resensies
Lees regte resensies van Natalse Middellande van 448 geverifieerde gaste.
Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Natalse Middellande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Natalse Middellande Hotelle

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Balgowan, Natalse Middellande

Granny Mouse Country House en Spa is in die skilderagtige KwaZulu Natal Midlands aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouwêrel...

Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor, Natalse Middellande

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lidgetton, Natalse Middellande

Lythwood Lodge in KwaZulu-Natal is net 1,5 uur se ry vanaf Durban en 5 ure vanaf Johannesburg. Dit is 'n luukse, plattelandse boetoekhotel op 'n landgoed in die Middellande. Daar is verskeie kamers en suites, asook...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Hotel in Nottingham Road, Natalse Middellande

Fordoun Hotel en Spa is in Nottinghamweg in KwaZulu-Natal se Middellande aan die voorheuwels van die Drakensberge geleë. Die hotel is in die groen weivelde van 'n suksesvolle melkplaas, met 'n geskiedenis wat terug...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg North, Natalse Middellande

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R1 165
per nag (plek vir 2)
Hotel in Dargle, Natalse Middellande

Tanglewood Country House is in die hartjie van die pragtige Darglevallei in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die hotel is in 1885 gebou en die herkoms van die era is vasgevang in die gebou en pragtige tuine w...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, Natalse Middellande

Die Wartburger Hof Hotel is in die Natalse Middellande geleë, binne maklike bereik van Pietermaritzburg en Durban. Dit het 'n uitsig oor 'n dennewoud en golwende suikerrietplantasies. Wartburg is 'n ouderwetse vest...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 245 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Natalse Middellande

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Hotel in KwaZulu-Natal

Oaks Lifestyle Farm & Holiday Resort is op 'n pragtige plaas in die Byrne-vallei. Die plaas is naby Richmond, 'n dorpie met historiese en natuurlike besienswaardighede. Verblyf word gebied in standaard-, koning- of...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 340
R1 989
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, KwaZulu-Natal

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel in Underberg is perfek geleë vir doendinge vir oud en jonk, en vir gaste om uit te rus. Verblyf word in 13 eenhede aangebied en daar is altesaam slaapplek vir 24 gaste. Elke ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, KwaZulu-Natal

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Natalse Middelande hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Natalse Middelande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Natalse Middelande akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]