Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Aloe Cottage is 'n selfsorgeenheid wat in 'n stil woonbuurt in Nelspruit geleë is. Dié oopplan-kothuis het 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat ingang met 'n patio. Die slaaparea is inge...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Verblyf by Execustay Boutique Guest House het 'n energieke atmosfeer, rustieke argitektuur, en is 'n veilige oase van warm gasvryheid waar tradisionele waardes en moderne geriewe die fokus is. Hierdie eksklusiewe bo...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Haden's Rest is 'n toevlugsoord vir moeë reisigers en is bekroon as die beste B&B in Nelspruit. Dit het 'n unieke ligging naby al die aktiwiteite en bestemmings. Ons bied die ideale akkommodasie teen uitstekende ta...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Nature Safari Tours and Accommodation bied selfsorgverblyf in Sonheuwel, Nelspruit. Dit is net 1,3 km van Medi-Clinic en die Westend-winkelsentrum met 'n Spur, 'n gimnasium en 'n Spar. Die luukse eenheid het slaapp...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

Kom geniet die stylvolle 5-ster gastehuis in Nelspruit. Die gastehuis is op 'n groot graniet-klip gebou wat beteken jy kan asemrowende uitsigte vanuit die hoof-lodge oor die inheemse woud en bergstroompie wat ruisen...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

In die hartjie van een van Nelspruit se boomryke voorstede lê Bavaria Guest House, 'n 3-ster-blyplek wat naby al die geriewe en al die besienswaardighede geleë is. Bavaria Guest House het 10 kamers, elk met lugve...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers. Gaste kan kies tussen die Maroela- of Kiepersol Kamer waarvan albei 'n privaat ingang het. Elke kamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steiltes, Nelspruit

Casa Montanja is 'n goed-gevestigde gastehuis in 'n rustige woonbuurt naby Nelspruit se middedorp en die N4-hoofweg. Kom ervaar ons luukse, huislike akkommodasie, met selfsorg- en B&B-opsies. Ons bied 'n luukse sel...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Lodge in Nelspruit

Khayalami Lodge is geleë in die welige Sonheuwel-woonbuurt van Nelspruit. Die lodge is ongeveer 2 km vanaf die middestad geleë, en is ook baie naby aan die hospitale, winkelsentrums asook die stadion. Verder is di...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Acacia is 'n gastehuis met luukse verblyf wat ontwerp is om jou verblyf so ontspannend en gemaklik as moontlik te maak. Ons is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Nelspruit geleë. Hierdie B&B-gastehu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]