Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Selfsorg-eenhede

50 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit

Klipkoppie Cottage bied verblyf in 'n stil buurt in Nelspruit. Die perseel word omring deur lowerryke tuine en is gerieflik naby Van Riebeeck Park se sportgeriewe en MediClinic en minder as 'n uur se ry vanaf die Kr...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steiltes, Nelspruit

Ella's Self-catering Unit is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop. Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die ateljeewoonste...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

JS Inn bied gerieflike oornagverblyf in Nelspruit. Die huis is sentraal naby die sakedistrik, I'Langa Mall en Mbombela Stadion geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 gastekamers met privaat ingange. Elke ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige...

10% af Winteraanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Arend Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Nelspruit, Mpumalanga. Nelspruit is in die vrugbare Krokodilriviervallei geleë en spog met sonskyn, 'n matige subtropiese klimaat, welige plantegroei en verskeie besienswaard...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nelspruit

Little Lemon Tree is in 'n veilige landgoed in West Acres, Nelspruit geleë. Die perseel is binne 'n 3 km radius vanaf die Mediclinic, i’langa-winkelsentrum en Hoërskool Bergvlam. Dié dubbelverdieping huis besk...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Steiltes, Nelspruit

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 'n tuinkothuis langsaan 'n woonhuis in Steiltes, Nelspruit. Die stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante en is ideaal geleë vir reisigers op pad na die Kru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

37 @ Alibama is 'n knus selfsorgwoonstel, vir gesinne met kinders, die woonstel is onder die hoofhuis op die eienaar se perseel in Nelspruit. Die eenheid is gerieflik naby die hospitale, Mediclinic, Laeveld Hospitaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë. Die instansie het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit

Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat woning, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat spog met 'n volop voëllewe en groot inheemse bome. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Nelspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]