Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Loved the self-drive option, not far from home and saw animals aplenty!"
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Not many venues or decent restaurants to visit in the area. Activities are quite pricey. Beautiful area, though."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Dit is noodsaaklik dat die dorp se elektrisiteit en waterprobleme vinnig aangespreek word vir die oorlewing van toerisme en as node vir landbouers."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Greenfinch Lodge"Al die hekwagte het 'n ander storie oor die nature conservation fooi en permitte vir selfry - selfs die staf van die kamp waarnatoe hulle jou stuur is bietjie verward."
Witbank, Escape From Johannesburg
ADO Guesthouse"Pad na ADDO nie in 'n goeie toestand nie. Baie slaggate."
Witbank, Escape From Johannesburg
Ledumo Lodge"Witbank (Emalahleni) is a mining area. Travel for business, not for tourism."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Ons het net oorgeslaap. Ons het wel gaan eet by die enigste restaurant, wat die Spur is."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Where are all the animals? We had difficulty finding any. Game viewing was poor."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hogs Guesthouse"Die reservaat self is 'n wonderlike plek, net sommige mense kan nie by die spoed hou nie en hulle moet altyd jaag."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
The Well Gastehuis en Retreat"Kroonstad nie ingestel op toeris, of persone wat langer as paar dae bly nie. Geen plekkie as koffiewinkel, of iets in diervoege nie. Wou melkskommel saam met ons kind drink, net Spur was daar, Wimpy op 'n onveilige plek in middedorp. Geen opsies."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"Ons was daar vir Bokkieweek, dus nie veel van Kroonstad self beleef nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Potchefstroom was so rustig en het 'n plattelandse atmosfeer."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"It is really a traveler's paradise."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Shelley's Guest House"We just needed to overnight there. We were not seeing it as a travel destination at all."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Manor House @ SeMoer"Sal moet kyk om hulle paaie in beter toestand te kry."
Petrus Steyn, Escape From Johannesburg
Mascot Guesthouse"It is a small, rural town. Not much to see as a tourist."