Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5501 resensies.
Elsa S. - 18th September 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Pragtige kusdorp.
Mila M. - 15th September 2020
staying in St. Francis, Oos-Kaap
Out of this world.
Odessa M. - 15th September 2020
staying in Oos-Kaap
Lekker mooi en groen op die oomblik. Baie voëlsoorte om na te kyk.
Jaco L. - 14th September 2020
staying in Port Elizabeth, Oos-Kaap
PE bied alles wat ons benodig.
Hazel C. - 14th September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Sal dit enige tyd kies om vakansie te gaan hou.
Gillean V. - 14th September 2020
staying in St. Francis, Oos-Kaap
Rus en vrede, tjoep stil, jy hoor die branders van die see as jy gaan lê in die aande en die dorpie se mense is so vriendelik en behulpsaam!
Johan A. - 13th September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Pragtige plek.
Anna S. - 11th September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Vriendelike dorp.
Doreen A. - 9th September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Nice beach resort with some interesting shops.
Tom N. - 9th September 2020
staying in Oos-Kaap
In Rhodes-area beveel ek aan dat mense nie alleen in 'n motor moet reis nie, selfoon-opvangs swak en bitter min beweging van ander vir hulp in nood.
Hansie L. - 2nd September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie.
Geraldine A. - 2nd September 2020
staying in Oos-Kaap
Wees verras deur onverwags beeldskone wegbreekplekke.
Elmien K. - 1st September 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Nice vibe.
Charlene C. - 31st August 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Pragtige dorp!
Maryna S. - 29th August 2020
staying in Oos-Londen, Oos-Kaap
Daar is baie mooi strande en natuurskoon in Oos-London.
Leigh B. - 24th August 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Baie rustige plek om weg te breek van die besige stads-lewe.
Willemien V. - 23rd August 2020
staying in Port Elizabeth, Oos-Kaap
Hou van die baai. Sal maklik daar kan bly. Die strand is wonderlik en al die geriewe en eetplekke wat mens kan begeer is daar. Mooi omgewing en lekker atmosfeer.
Zukisani N. - 20th August 2020
staying in Port Elizabeth, Oos-Kaap
Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer.
Wayne G. - 17th August 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Lovely holiday destination.
Chelette S. - 13th August 2020
staying in Cannon Rocks, Oos-Kaap
Rustig!
Garth M. - 12th August 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Lekker vakansiedorp.
Suzanne R. - 11th August 2020
staying in Oos-Kaap
As jy 'n stil plek nodig het om te herlaai, is dit die plek vir jou. Het lekker voor die kaggelvuur gekuier.
Sandy F. - 11th August 2020
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
The food at Tampa Bay Spur was terrible. Will not recommend.
Inge V. - 8th August 2020
staying in St. Francis, Oos-Kaap
'n Kosbare, "moet besoek"-bestemming in die Oos-Kaap!
Andiswa N. - 25th July 2020
staying in Cannon Rocks, Oos-Kaap
Beautiful, exotic, private, safe.
Linda T. - 3rd April 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Bucket list item.
William S. - 3rd April 2020
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Natuurskoon en die mooiste natuurtonele. Ons het Joubertspas gery en dit is asemrowend mooi gewees. Lady Grey is ook 'n mooi dorpie en die kerk in Kerkstraat is die mooiste handewerk.
Marita V. - 3rd April 2020
staying in Glengariff, Oos-Kaap
Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang!
Monique W. - 2nd April 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Pragtig en idillies!
Sixolile J. - 1st April 2020
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Good looking town.
Ja V. - 31st March 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Pragtige dorp met gasvrye mense, puik restaurante natuurskoon. Pleinweg pragtig.
Louisa V. - 31st March 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet.
Gerhard R. - 28th March 2020
staying in Bushmans River, Oos-Kaap
Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie.
Linda S. - 27th March 2020
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry.
Govert S. - 25th March 2020
staying in Morganbaai, Oos-Kaap
Beautiful.
Albert S. - 24th March 2020
staying in Sunridge Park, Oos-Kaap
Uitstekende plek.
Estelle V. - 24th March 2020
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Beslis nie die deurry-en-vleis-koop-dorp wat die meeste mense dink nie. Self daaraan skuldig gewees die afgelope 20 jaar op pad Wildtuin toe. Hierdie keer gestop. Pragtige onderhoude museums besoek. Die Vallei van Verlatenheid was iets besonders. Ook die grafsteen van Gideon Scheepers besoek. Heerlike tradisionele aandete gehad. Volgende keer bly ons beslis langer!
Marinta D. - 23rd March 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Straatname is nie altyd goed sigbaar nie.
Ryan W. - 23rd March 2020
staying in Hogsback, Oos-Kaap
A piece of unspoiled paradise - local municipality should maintain the roads a little better though.
Raymondaux M. - 23rd March 2020
staying in Vincent Heights, Oos-Kaap
Baie stil en veilig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za