Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (6)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (34)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 406 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 406 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Gastehuise

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Nuwerus Lodge is in die buitewyke van Paarl geleë. Dié lodge skuil in die hartjie van die Wynlande, tussen wingerde en bied 'n pragtige uitsig op Paarlberg. Die lodge bied 10 pragtig versierde slaapkamers wat alma...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Paarl

Afrika Pearl is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. Die selfsorg-ee...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Welkom by Lemoenkloof Gastehuis wat op die Paarl-wynroete geleë is, stapafstand na Paarl se middedorp en net 50 minute se ry van Kaapstad af. Dié romantiese, Victoriaanse opstal is 'n nasionale monument en dit sal...

Vanaf
R996
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

5 Konings Accommodation bied verblyf in 10 smaakvolle en suite-kamers in die Paarl. Dié instansie roem hom op aandag aan detail en vriendelike, persoonlike diens. Daar is 4 kamertipes by 5 Konings Accommodation. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Pa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkel...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Paarl

The Vineyard Suites on Under Oakes is 'n nuwe, luukse gastehuis tussen die wingerde op 'n produserende wynplaas. Under Oaks is geleë in die pragtige Paarlvallei en bied luisterryke uitsigte op die Bolandse berge. O...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl

Robert's Place is 'n bekoorlike gastehuis in die Paarl, 'n dorp in die Kaapse Wynlande. Die Paarl is bekend vir sy plattelandse landskappe, uitstekende wynlandgoedere, modieuse koffiewinkels, ongelooflike argitektuu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Paarl

Domaine Du Cap Guest House bied 'n keuse van 2 gastekamers of 'n groot selfsorgwoonstel. Dit is in die historiese dorpie, Paarl geleë. Die instansie is ideaal vir paartjies wat op soek is na gemaklike verblyf naby ...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Paarl

Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer van die Paarl se middedorp af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby vers...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Paarl

Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge. Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat rus vi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Be Still Guest House is in die bekoorlike Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Paarl is bekend vir sy skilderagtige natuurskoon, koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugtebou. Die gastehuis het slaapplek vi...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl. Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dub...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word in 10 gastekamers en 5 selfsorgkot...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl

Kleinvredenburg Guesthouse bied gastekamerverblyf en is op die hoofweg in Paarl geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse wynlandst...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Courtrai, Paarl

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Paarl

Firwoods Cottages is op 'n geskiedkundige plaas in die Paarl se wynlande geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise, Pinotage en Chenin Blanc. Chenin Blanc het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Domaine Du Preez Guest House is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, op 'n skilderagtige plaas met wingerde en olyf- en suurlemoenboorde wat 'n mens herinner aan die Mediterreense kus. Dié gastehuis het luisterr...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl

Diamant Estate se herehuis weerspieël 'n mengsel van Kaaps-Hollandse en Victoriaanse argitektuur en is in 1821 gebou. Die huis is sedertdien al telkemale opgeknap. Diamant Estate is 'n nuut ontwikkelde lokaal vir ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl

Paarl Diamant Equestrian and Guest Farm is aan die voet van die Paarlberg geleë. Die gasteplaas is op die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande en spog met 'n historiese plaashuis en 'n perdryskool. Verblyf w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Paarl gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Paarl akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paarl akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za