Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 5 - 46 lekke plekke om te bly
Kingly Bush Villa is 'n privaat bosvilla wat selfsorgverblyf aan 8 gaste op die Hans Merensky Landgoed in Phalaborw...
Rosscos Lodge is 'n rustige, privaat lodge in Phalaborwa en is net 6 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwahek e...
Homestead on Kruger is 'n pragtige en privaat selfsorgvakansiehuis by die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin. Di...
Lapologa at Kruger bied B&B-verblyf in Phalaborwa. Die gastehuis is ideaal geleë, minder as 2 km van die middedorp ...
Mahudzi Gastehuis is 'n huldeblyk aan die streek en sy ryk erfenis wat weereens vandag bedreig word. "Mahudzi" is d...
nDzuti Tented Bush Camp is ideaal vir bosliefhebbers. Hierdie bekoorlike tentkamp bied 'n outentieke, bekostigbare ...
Hierdie luukse selfsorg-lodge is op die Hans Merensky Gholflandgoed/Wildpark in Phalaborwa geleë. Verblyf is beskik...
Lamai Safari is 'n grasdak-safarilodge op 'n 10 000 hektaar-gebied in die Balule Wildreservaat wat met die Krugerwi...
Baluleni Safari Lodge bied rustige verblyf op die Olifantsrivieroewer en bied aan gaste 'n volledige Afrika-ervarin...
Last Word Kitara is 'n luukse wildlodge op die oewer van die pragtige Klaserierivier, langs die Krugerwildtuin. Dit...