Verified Reviews

Port Edward

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Edward

Rated 4.3 out of 5 based on 144 reviews.

Leisure Bay, Port Edward

12 Bronze Paradise

"Skoon en veilige strand."

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Baie gerieflik geleë en mooi skoon dorpie. Sal weer terug gaan."

Port Edward

Eight Palms

"Baie lekker vakansiedorpie."

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Pragtige omgewing en nie te besig nie."

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Strandlangs oor die rotse is die strand nie skoon nie. Daar loop oral vuil water in die see in. Die reuk is onaangenaam en die skuim op die water bruin. Die swemstrand self is effens beter maar nie op standaard nie. Die dorpie self is skoon en netjies."

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Die dorp self is 'n nie goed nie, maar omliggende gebiede is great!"

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Small but friendly. Loved it."

Leisure Bay, Port Edward

Leisure Beach House

"Dit is so rustig en netjies en nie 'n toeloop van mense nie, jy vat jou handdoek, stoel en mandjie en stap strand toe, geen gesoek vir parkerplek, gaan definitief weer en weer gaan."

Leisure Bay, Port Edward

Peter Pan Place

"Briljante strande en baie om te doen!"

Port Edward

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Die dorp self is nie regtig vir ons nie en daar is nie veel om te doen nie, maar daar is darem baie plekkies rondom dit."

Leisure Bay, Port Edward

Peter Pan Place

"A lovely laid back town."

Port Edward

Eight Palms

"As jy op die N2 by Port Edward aankom lyk dit maar besig en vuil by daardie winkelsentrum, maar sodra jy inry is dit 'n heerlike dorpie en als was netjies en skoon."

Banner Rest, Port Edward

Miramarcove 22

"Windows and curtains need to be washed, other than that perfect."

Port Edward

Eight Palms

"It's beautiful, quiet and safe. enjoyable place."

Port Edward

Eight Palms

"Great place. Friendly people."

Leisure Bay, Port Edward

Leisure Bay Self-catering

"I adore this area. So many thing to do for adults and kids. Aqua parks, nature reserves, play parks, game drives, coffee and banana farms, great places to eat, etc."

Leisure Bay, Port Edward

Leisure Bay Self-catering

"Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede. "

Leisure Bay, Port Edward

C-Rus

"Die naaste winkels is in Port Edward (ongeveer 5 - 10 km weg) maar dit is nie 'n probleem as jy goed beplan nie. Die omgewing is baie veilig en daar heers 'n baie lekker vakansie atmosfeer met gesinne wat strand toe loop en lekker kuier met verbygangers. Die strande is baie skoon en veilig en word baie mooi versorg."

Leisure Bay, Port Edward

Peter Pan Place

"Leisure Bay is in my mening 'n baie lekker toeristebestemming. Dit is naby aan die Waterpark by die Casino en Mac Banana is net 'n wonderike plek. Daar was 'n paar dae wat daar redelik mense op die strand was maar ons het nooit gevoel dat dit te besig was nie. Ek moet sê die lewensredders was baie goed. Hulle was die hele tyd bedag en het gereeld seker gemaak die mense is waar hulle moet wees. My tiener dogter het haar voet gesny op die rotse. Dit was nie te ernstig nie maar daar was baie bloed. Hulle het die wond baie mooi skoongemaak en ek was regtig beïndruk. Ek kan regtig se ons het lekker vakansie gehou. "

Leisure Bay, Port Edward

C-Rus

"Pragtige skoon strande en perfek vir familie met klein kinders veral Kidd's Beach. "

Black Rock, Port Edward

1 Marichel

"Perfect holiday destination."

Black Rock, Port Edward

Marichel 4

"Beautiful! The beach was right on our doorstep"

Page
Page 5 - Showing 121 to 144

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers