Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Rosetta

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rosetta bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 60 resensies.

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Pragtige omgewing, in die somer."

Rosetta

Riverside Manor

"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"

Rosetta

Riverside Manor

"Dis die ideale dorpie om in te bly as jy die Midlands Meander wil besoek. "

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Mooi area, baie rustig "

Rosetta

Threeways Getaway

"Pragtige plek, die mense is vriendelik en gasvry."

Rosetta

Riverside Manor

"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"

Rosetta

Waterford Manor

"Ek dink die Midelllande is "over rated". Baie mooi omgewing, maar daar is nie iets baie spesiaal aan besoekpunte nie. Tsonga fabriek was 'n baie groot teleurstelling. Sommige kuierplekke was werklik vuil. Tafeldoeke het soos afveelap gelyk. Dit was miskien jare gelede die moeite werd, maar ek tel nou redelike verval daar op."

Rosetta

Threeways Getaway

"We love the Midlands Meander, and Rosetta has many wonderful shops to browse in. "

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Baie dinge om te doen rondom Rosetta, die Midlands Meander-roete is heerlik om te verken en bied baie om te doen."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Goed geleë vir Midlands-area."

Rosetta

Waterford Manor

"Ek was ook beïndruk met die omgewing se inligtingbrosjure oor wat waar is en wat om te besoek, en is redelik oral beskikbaar. Dit het ons veblyf en kuier soveel lekkerder gemaak."

Rosetta

Crags Cottage

"Sentraal om verder noord te kuier, mooi omgewing."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Nice little town."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Part of the midlands meander route worth traveling."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Beautiful area! Will visit again!"

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Peaceful environment."

Rosetta

Riverside Manor

"I really enjoyed the wine shop just next to Riverside Manor with their different kind of cheese and divine smell of coffee. The Ugly Duckling shop had so much to to offer that I couldn't decide what to buy. It is the best place to visit."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Lovely, friendly and a beautiful place to unwind and relax."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Baie interessante ou plek - etes by die Rosetta-hotel was baie goed!"

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Heerlik geëet by Rosetta Hotel."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Ugly Duckling-winkel het iets van alles. Jy mag nie net daar verby ry nie."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Rosetta Hotel Restaurant word hoogs aanbeveel."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Aangename omgewing."

Rosetta

Crags Cottage

"'n Tipiese plattelandse gemeenskap. Naby genoeg aan die bedrywighede van die Midlands Meander."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Baie sentraal vir besienswaardighede."

Rosetta

Glen Ormond Guest House

"Wat 'n netjiese en lekker kuier dorpie. Mooi mense!"

Rosetta

Threeways Getaway

"Dis naby aan Nottingham Road!"

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Goed geleë in die Midlands Meander."

Rosetta

Sheltered Vale Cottages

"Lovely atmosphere and places to visit in Rosetta. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem