Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Somerset-Oos

4.1 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Oos van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Oos Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Oos

Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis in 'n stil, veilige area in die pragtige Somerset-Oos. Die personeel bied hartlike gasvryheid, asook skoon, vars en ruim kamers. Verblyf word gebied in 7 kamers. Elke kamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Oos

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 4 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Oos

1-On-Scott bied gerieflik gemeubileerde verblyf op 'n rustige erf in Somerset-Oos. Die erf is in 'n stil woonbuurt naby skole, 'n rolbalklub, kerke, skougronde en 'n kafee geleë. Die Tuin Suites is die ideale basis...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Oos

Altenburgh Accommodation bied oornag- en korttermyn-verblyf in Somerset-Oos. Dit skuil in die skadu van die berg in 'n lowerryke tuin met 'n ingang in Francisstraat en sowat 200 m van die sakekern af. Elke eenheid ...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Oos

Bosberg Chalet is 'n privaat en luukse selfsorg-chalet aan die voet van die Bosberg in Somerset-Oos. Die perseel word omring deur oop ruimtes, museums en kerke, en dit is dus baie rustig daar. Gaste wat op soek is n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Oos

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 5...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Oos

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Daar is vier eenhede , naamlik die Tuinwoonstel, Kamer 2, Kamer 3 en Kamer 4, elk met sy eie badkamer en buitedeur. Die tuinwoonstel(met koning grootte bed) en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Somerset-Oos

Bell House Akkommodasie is in Somerset-Oos en bied verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n residensiële perseel...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Oos

In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos, bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing aan gaste wat hier aandoen en nie só 'n juweel in 'n klein, plattelandse dorpie verwag nie. Jy sal net die regt...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Oos

Somerset Lodge is in die ongekunstelde en historiese klein dorpie Somerset-Oos. Hierdie gastelodge is in ’n pragtige groen tuin met ’n swembad en is ’n gerieflike plek om te bly vir ’n oornagstop of om die d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset East akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]