Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 102 lekke plekke om te bly
Ships Bell 5B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Franci...
Holiday House Sabine bied selfsorg-eenhede in die prentjiemooi St. Francisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby di...
Surfer's Watch at Bruce's bied verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Santareme in St. Francisbaai, 450 m vanaf Gran...
72 Canal Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis op die hoofkanaal in St. Francisbaai. Die ...
St Francis Golf Lodge (vierster) kyk uit oor die eerste buf van die bekroonde Links-gholfbaan, ontwerp deur Jack Ni...
Cottage on College is 'n gastehuis in die hartjie van St. Francisbaai en is net 900 m van die strand af. Verblyf w...
Inside out @ the Links bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde huis met moderne afwerkings. Die hu...
Punch Bowl is 'n bekoorlike vakansiehuis op die lieflike St Francis Links Gholflandgoed in St. Francisbaai en bied ...
Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai ...
8 Sea Glades is 'n selfsorg-vakansiehuis aan die oewer van die Marina Glades-kanaal in St. Francisbaai. Die huis bi...