Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (134)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (128)

Resensies van Stilbaai

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié smaakvol gemeub...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

BeGräbe Jou Sorge is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 6 gaste in Stilbaai. Die Gräbe’s se strandhuis is aan die wind stil oostekant van Stilbaai geleë, 150 m van die rivier en ongeveer 1 km vanaf die ho...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Stilbaai East Holiday Home is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorp Stilbaai. Die huis is naby die riviermond en sowat 1,4 km vanaf Lappiesbaaistrand. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Papillon is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai-Wes. Die grondvloer-eenheid is net 100 m van die riviermond en strand af, en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Waves is 'n selfsorgdorpshuis in Stilbaai hoog teen 'n duin wat grens aan 'n fynbos-natuurreservaat met verskeie voetpaaie. Daar is 'n see-uitsig in die verte en dis net 'n entjie van die strand en hawe af. Dié hu...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Platbos 10 is in die bekoorlike dorp Stilbaai geleë. Die eenheid is 2 km van die strand en die riviermond af, en dis ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek. Die eenheid is op die eienaar s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Ankergooi is in die rustige Little England, een straat vanaf die rivier en stapafstand vanaf die see en winkels geleë. Verblyf beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Loslit is 'n ruim oopplan-selfsorghuis naby winkels en geriewe in die stil en rustige Stilbaai. Die huis het lieflike see-uitsigte. Loslit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sonk...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

NautilusLaan 32 is ’n ruim vakansiehuis vir 11 gaste in Stilbaai-Wes, slegs ’n kort entjie se stap van die rivier af. Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is 4 kamers op die boo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Tornyn Selfsorg is 'n snoesige selfsorg-woonstel met slaapplek vir 4 in Stilbaai en is slegs 600 m vanaf die strand. Dié dupleks-eenheid word via steil trappe en beskik oor 2 slaapkamers en die leefarea is op die...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Oos-Wes Uitsig is Bes is 'n pragtige vakansiehuis met 'n uitsig oor die Goukourivier in Stilbaai. Maak hierdie vakansie een om altyd te onthou! Die huis het die ideale ligging naby die strandmeer, restaurante en ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Otos House is in Bosbokduin Natuurreservaat geleë, 2 km vanaf Stilbaai aan Suid-Afrika se Suidkus. Dis sowat 350 km vanaf Kaapstad. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Palinggat Oord Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Stilbaai. Die kompleks is naby 'n gholfklub, die strand en die Goukourivier. Die huis het slaapplek vir tot 5 gaste en besk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Bellevue Oord 9 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n kusdorp langs die Tuinroete. Dié dorpie is aan die oewer van die Goukourivier en spog met uitgestrekte strande, 'n riviermonding en 'n oorvloed marine- en voëll...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Dié selfsorg-vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai geleë. Die huis bied pragtige uitsigte oor die Goukourivier waar gaste verskeie waterdoendinge kan geniet. Lappiesbaai-strand is net 1,8 km ver en ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai

The Lofts is in Stilbaai-Oos geleë en bied slaapplek vir 4 mense. Die eenheid is op die eerste vloer (trappe) en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stilbaai

Vat Vyf Ventures is 'n volledig gemeubileerde vakansiewoonstel in Stilbaai. Die dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond, en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié woo...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Palinggat 53 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in Palinggat Oord, 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Stilbaai Wegbreek is in die kusdorp Stilbaai geleë. Die dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang sandstrande, 'n riviermonding en 'n rits marine- en voëlspesies. Die huis het slaapplek vir 6...

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Kloofsig 40 bied gemaklike verblyf in die kusdorpie Stilbaai. Dié eenheid is naby die hoofstrand, rivier en winkelsentrum geleë. Kloofsig 40 het slaapplek vir 6 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za