Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 247 lekke plekke om te bly
Aquarius Holiday Home is in die kusdorpie Struisbaai in die Wes-Kaapse Overbergstreek geleë. Dié huis is 2 km vanaf...
Mermaid Guest House se naam is afgelei van die Nederlandse slaweskip "Meermin" wat in 1766 onder 'n muitery van die...
Casa Pescador Beach House, wat 'vissershuisie' beteken, bied selfsorg-verblyf in die Langezandt Fishermen’s Village...
Harbour House 25 is ’n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat na die see front. Dit is oorkant die pad vanaf Stru...
Kiewiet bied selfsorgverblyf aan 8 gaste in Struisbaai net 500 m vanaf die strand en die hawe. Dié ruim huis beski...
Seagulls Seasong is selfsorghuis vir oornag-gaste, naweekwegbreke of vakansiegangers na aan Kaap Agulhas en die mee...
Happy Place bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Dit is sowat 200 m van die strand af geleë. Verblyf by...
Dreamcatcher2 is in die kusdorpie Struisbaai in die Wes-Kaap, wat naby die suidelikste punt van Afrika is. Dit is i...
Annie's is 'n eenslaapkamerwoonstel met aparte leefarea wat geskik is vir 'n gesin van maksimum 4 persone in 'n bai...
Cinneraria 43 is 'n strandhuis in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Overberg se kus en is sta...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer