Geverifieerde Resensie

Struisbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 589 resensies.

Struisbaai

Sjoe

"Pragtige plek."

Struisbaai

18 Storm Sea

"Lieflike klein dorpie langs die kus! Beslis 'n moet sien!"

Struisbaai

Old Cape Last Trading Post

"Stil maar besige dorpie, strande is lank en gemaklik bekombaar. Vakansiedorp wat alles bied en nie te duur is nie."

Struisbaai

StruisVogel

"Daar is nog baie ontwikkeling aan die gang, maar nie "disruptive" nie."

Struisbaai

Seagulls Seasong

"We love Struisbaai!"

Struisbaai

Seewaarts

"One of the best locations in the Western Cape. I love the ocean temperature and beautiful beaches. The place has so much to offer in terms of things to do and has the best fish and chips spots I’ve been. I visit Struisbaai once a year because of this."

Struisbaai

12 on Golf

"Struisbaai en Agulas sal altyd my sielskos wees met die mooi strande en vriendelike mense, asook natuurlik die bekende pylsterte ook."

Struisbaai

Chasing Daylight

"Struisbaai is fantasties! Die see is lekker warm en kalm genoeg dat ons heeltyd wou swem. Die strand en hawe is baie mooi en skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker geëet by die restaurante. 'n Great vakansie of wegbreek-opsie!"

Struisbaai

Struisbaai Beach House

"Heerlike vakansiedorp."

Struisbaai

Dankbaar

"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."

Struisbaai

The Goose Nest

"Pragtige strande met water wat geensins koud is nie."

Struisbaai

Sjoe

"Mooi uitsigte in hierdie beautiful plekkie."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."

Struisbaai

Palms on Protea

"Helder blou seewater waaruit jy nie sommer wil kom nie. Lekker dorp met goeie atmosfeer. L’Agullas wat net om die draai is, is ook baie besonders, maar Struisbaai se swemstrand en hawe vat die koek."

Struisbaai

Marine 115

"Great for fishing, long beach walks, beautiful pathways and quaint coffee shops."

Struisbaai

Seewaarts

"Net meer bekostigbare eetplekke."

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Ons sal baie graag weer Struisbaai besoek!"

Struisbaai

Miss Lucy - 23 The Tides

"A beautiful tranquil destination to simply relax."

Struisbaai

Mooinooientjie Beach Cottage

"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."

Struisbaai

Marine 115

"Vriendelike mense en gesellig."

Struisbaai

Agulhas Ocean House

"Buiten vir wind, nog wind en dan dat die wind amper altyd in Struisbaai en Agulhas waai is dit 'n lekker wegbreek plek. Daar is baie om te sien en die paaie (grond en teer) vat jou na nog interessante plekke."

Struisbaai

South Point Self Guest Lodge

"Mooi sonsondergang en 'n lekker staproete in die Agulhas park. Lieflike strand en lekker roomys by die hawe."

Struisbaai

Huis van 2 Oseane

"Te veel wind ondervind."

Struisbaai

Blue Whale

"Baie mooi en stil plek."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Struisbaai het 'n lekker vakansie gevoel."

Struisbaai

Amia House

"Mooi strande, net te veel mense."

Struisbaai

The Gift

"Die wind, die wind, die wind. Is amper nou oortuig die wind word in Struisbaai gemaak. "

Struisbaai

6 Pack

"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."

Struisbaai

Whale Watchers

"Beautiful, relaxing coastal town."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang