Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (4)

Resensies van The Island

4.6 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van The Island van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy The Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Island Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf The Island

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

A Vie @ C is op 'n kleinhoewe tussen die skilderagtige Grootbrakrivier se heuwels geleë. Dié huis is 13 km van George Lughawe af en 5 km van die strand af. Die huis is stylvol versier en het 3 ruim slaapkamers e...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Pienaarstrand Huis is in Pienaarstrand, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels en verskeie restaurante ander geriewe in Mosselbaai. Dit bied ook 'n pragtige 18...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Dwarswegstrand Selfsorg Woonstel bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Awave Away is ’n lieflike houtkothuis vir 4 gaste in Southern Cross, Groot-Brakrivier. Hiérdie oopplan-kothuis het ’n privaat ingang en beskik oor ’n dubbelbed en ’n stapelbed. Die eenheid het ’n en suit...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Oppi See is 'n lieflike tweeslaapkamer-eenheid in Groot-Brakrivier wat gerieflik gemeubileer is vir 'n gesin van 4. Hier word jy saans aan die slaap gesus deur die see, en vroegoggend baljaar die dolfyne tussen die ...

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Beach House bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand, na aan Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George in die Wes-Kaap. Dis net 3 km vanaf Glentana. Dwarswegstrand is baie veilig en bied 24 uur-sekuriteit en toegan...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Vakansie By Die See is 'n selfsorg-vakansiehuis in Dwarswegstrand, net buite Groot-Brakrivier tussen George en Mosselbaai. Die vakansie-atmosfeer begin die oomblik as gaste by die voordeur instap en hulle sal sommer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Badenhaus Guest House is 500 m vanaf die strand en bied lieflike see-uitsigte. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in Southern Cross, Groot-Brakrivier, wat ’n gewilde bestemming by die kus naby Mosselbaai is. Dit...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Higgs Hope Self-catering is in die prentjiemooi dorpie Groot-Brakrivier teen 'n heuwel, met uitsigte van die riviermonding, berge en Mosselbaai in die verte. Die eenheid is op die woonhuis se grondvlak verdieping. ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

The Place is 'n lieflike tuinwoonstel met 2 slaapkamers in Glentana en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Gaste kan saans luister na die gedruis van die see en soggens kyk hoe dolfyne in die see baljaar. Walvisse ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]