Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (4)

Resensies van The Island

4.6 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van The Island van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy The Island besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Island.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Island akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Island Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Island Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf The Island

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Blue Ocean View and The Sea Squirrel is by die pragtige Outeniekwastrand in Groot-Brakrivier geleë. Die eiendom is naby die strand, lekker hoog geleë, en spog met 'n pragtige see-uitsig. Verblyf word in Blue Ocea...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Vista Maritima is in Groot Brakrivier geleë, net 20 km van Mosselbaai af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met see-uitsigte. Die vakansiehuis is op 'n woonperseel en op die boonste gedeelte van ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Amelia's by the Sea is in Groot Brak geleë en bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, voetslaanpaaie en wildreservate. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n besige lewe wil ontsnap. Verblyf...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

@ The Lighthouse is in Groot-Brakrivier aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Dit bied selfsorgverblyf van puik gehalte wat ideaal is vir groot gesinne wat smag na 'n rustige vakansie in hierdie pragtige omgewing. Die e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

A Sea View Guest Farm is in die buitewyke van Grootbrakrivier geleë en bied gehalte-verblyf met 'n see-uitsig op die plaas. Dit is naby die N2-hoofweg en verskeie strande. Die verblyf bestaan uit 'n eenslaapkamerw...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

LM Vakansie Huis B1 is 'n selfsorg-eenheid in 'n vakansieoord op die oewer van die Groot-Brakrivier en spog met pragtige uitsigte. Groot-Brakrivier is halfpad tussen George en Mosselbaai, en 10 km vanaf Hartenbos ge...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ons Werf Self-Catering House is 'n luuks gemeubileerde, moderne selfsorghuis met 3 dubbel en suite-kamers. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor Groot-Brakrivier, die strandmeer en die Outeniquaberge in die verte. ...

20% af Aanbod!
VanafR780
R624
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

LR Vakansie Huis B2 is 'n selfsorg-eenheid in 'n vakansieoord op die oewer van 'n rivier in Groot-Brakrivier. Die oord is halfpad tussen George en Mosselbaai en is 10 km vanaf Hartenbos. Dié dorp is bekend vir sy m...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Bothastrand

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Let daarop dat die eienaar op die ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Die Blou Huis bied selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Outeniekwastrand 100 m van die strand af. Die lieflike Top Unit is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]